Verskil tussen weergawes van "Universiteit Stellenbosch"

 
=== Afrikaans as voertaal ===
In [[2015]] het 'n bestuurspan onder leiding van [[Wim de Villiers]] beslis dat "alle onderrig aan die Universiteit Stellenbosch in [[Engels]] gefassiliteer sal word" en dat "aansienlike akademiese ondersteuning volgens studente se behoeftes in ander Suid-Afrikaanse tale beskikbaar gestel sal word".<ref>Parker, M. 2016, 'Stellenbosch and the Afrikaans racial baggage', New African, 557, p. 38, MasterFILE Premier, EBSCOhost, geraadpleeg op [[10 Mei]] [[2017]].</ref> In 2017 word die Universiteit se Taalbeleid, wat in 2016 hersien is, toegepas. Die hersiene beleid stel Engels as onderrigtaal op dieselfde vlak as Afrikaans en het hewige polemiek ontlok. Die US bied steeds onderrig in Afrikaans aan.<ref>https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/us-taalbeleid-afrikaans-gelyk-met-engels/</ref> Die Grondwetlike Hof se beslissing in ''Gelyke Kanse anden OthersAndere v ChairpersonVoorsitter ofvan thedie SenateSenaat ofvan thedie UniversityUniversiteit ofvan Stellenbosch anden OthersAndere'' (gelewer op 10 Oktober 2019) het egter Afrikaans se toekoms as voer- en kultuurtaal aan dié staatsinstelling die nekslag toegedien.<ref>{{cite web|url=https://www.dailymaverick.co.za/article/2019-10-10-english-prevails-in-stellenbosch-university-language-battle/|title=English prevails in Stellenbosch University language battle|website=Daily Maverick|access-date=12 Mei 2021}}</ref>
 
=== Persgesig-insident ===
Anonieme gebruiker