Verskil tussen weergawes van "Karin Hougaard"

(kat)
{{saadjie}}
'''Karin Hougaard''' is 'n [[Afrikaans]]e sangeres. Sy is reeds op die Afrikaanse musiektoneel vandat sy die [[ATKV]] se Crescendo kompetisie as jong 16-jarige student in [[1980]] gewen het. Ondertussen het sy reeds 7 CD's vrygestel en 'n verskeidenheid pryse losgeslaan met haar musiek en verhoogwerk.
 
 
==Albums==
 
Karin Hougaard se albums sluit in:
* Eerste Afspraak - 1983
*[http://www.karinhougaard.co.za Karin Hougaard - amptelike tuisblad]
 
{{saadjie}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse musikantemusici|Hougaard, Karin]]
15 452

wysigings