Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 11 jaar gelede
+link, +bron; nie koudste dorp nie
[[Beeld:SALT.jpg|thumb|right|250px|Die Groot Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop naby Sutherland]] '''Sutherland''' is 'n dorp in die [[Karoo]]-hoogland van die provinsie [[Noord-Kaap]] ([[Suid-Afrika]]). Dit staan bekend as die sentrum van die [[sterrekunde]] in [[Afrika]], maar ook as een van die koudste dorpdorpe in Suid-Afrika met sneeuval en uiterste temperature van -6,116 °C in die winter. (Die koudste dorp is egter [[Buffelsfontein]], waar 'n minimum temperatuur van -18.6°C al gemeet is.<ref>South African Weather Bureau: [http://www.weathersa.co.za/Pressroom/2005/2005Jun30ColdestPlaceInSA.jsp "Coldest Place in South Africa"], 30 June 2005.</ref>)
 
Danksy sy afgeleë en droë ligging 1&nbsp;458 meter bo seevlak staan dit bekend vir sy nagtelike hemel, wat tot die klaarste en donkerste ter wêreld behoort en sodoende uiters geskik is vir sterrekundige navorsing.
 
Die Suid-Afrikaanse Sterrewag, wat in [[1972]] sowat veertien kilometer buite die dorp geopen is, was destyds een van die grootste in die suidelike halfrond. Sutherland huisves vandag ook die [[SALT|Groot Suider- Afrikaanse Groot Teleskoop]] (''Southern African Large Telescope, SALT''), die grootste enkele teleskoop in die suidelike halfrond.
 
== Bronne ==
{{reflist}}
 
[[Kategorie:Noord-Kaap]]
420

wysigings