Verskil tussen weergawes van "Sutherland"

Geen grootteverandering nie ,  13 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(+link, +bron; nie koudste dorp nie)
k
Danksy sy afgeleë en droë ligging 1 458 meter bo seevlak staan dit bekend vir sy nagtelike hemel, wat tot die klaarste en donkerste ter wêreld behoort en sodoende uiters geskik is vir sterrekundige navorsing.
 
Die Suid-Afrikaanse Sterrewag, wat in [[1972]] sowat veertien kilometer buite die dorp geopen is, was destyds een van die grootste in die suidelike halfrond. Sutherland huisves vandag ook die [[SALT|Suider -Afrikaanse Groot Teleskoop]] (''Southern African Large Telescope, SALT''), die grootste enkele teleskoop in die suidelike halfrond.
 
== Bronne ==