Verskil tussen weergawes van "Koraalsee"

3 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Kat)
Terwyl die Groot Koraalrif met sy eilande en kaaie aan Queensland behoort, is die meeste riwwe en eilandjies ten ooste daarvan deel van die [[Koraalsee-eilande]] se gebied. Verder is sekere van die eilande wes van en wat aan Nieu-Kaledonië behoort ook deel van die Koraalsee-eilande in 'n geografiese sin, soos onder andere die Chesterfield-eilande en die Bellona-riwwe.
 
Die Koraalseekom is sowat 58 – 48 miljoen jaar gelede gevorm toe die Queensland kontinentale plaat opgelig is en sodoende die [[GreatGroot Dividing RangeSkeidingsgebergte]] laat ontstaan het.<ref>{{en}} {{cite book | last = Hopley | first = David | last2 = Smithers |first2= Scott G. |last3= Parnell |first3= Kevin E. | title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change | year = 2007
| publisher = Cambridge : Cambridge University Press | isbn = 0-521-85302-8 | page = 19 }}</ref>
 
101 073

wysigings