Verskil tussen weergawes van "Omoesati"

14 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
Streek
(Kat)
Etiket: Reverted
(Streek)
Etiket: Reverted
|}
 
'''Omoesati''' is een van die 14 [[gewestestreke van Namibië]] en lê in die verre noordekant van die land. Omoesati se hoofdorp en grootste nedersetting is [[Outapi|Uutapi]]. In die noorde grens Omoesati aan [[Angola]], in die ooste aan [[Ohangwena]] en [[Osjana]], en in die suide en weste aan [[Kunene]].
 
Omusati het ongeveer 230 000 inwoners (sowat 10% van Namibië se bevolking), en deel [[Ovamboland|Owamboland]] se tipiese hoë bevolkingsdigtheid. Die naam "Omusati" beteken "[[mopanie]]" synde die oorheersende boom in die streek.
 
{{Saadjie}}
{{GewesteAdministratiewe streke van Namibië}}
3 393

wysigings