Verskil tussen weergawes van "Laserdrukker"

18 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|300px|'n 1993 Apple LaserWriter Pro 630 laserdrukker 'n '''Laserdrukker''' is 'n algemene tipe rekenaardrukker wat vinnig hoë-kwaliteit ...)
 
[[Beeld:Apple LaserWriter Pro 630.jpg|thumb|300px|'n 1993 Apple LaserWriter Pro 630 laserdrukker]]
'n '''Laserdrukker''' is 'n algemene tipe [[rekenaardrukker]] wat vinnig hoë-kwaliteit teks- en grafiese drukwerk op gewone papier kan lewer. Laserdrukkers gebruik net soos [[fotostaatmasjien]]e 'n [[xerografiesexerografies]]e drukproses maar verskil van analoë fotostaatmasjiene deurdat die beeld geskep word deur 'n [[laser|laserstraal]] oor die drukker se fotoreseptor te skandeer.
 
==Oorsig==
<!-- Moet nog vertaal word
Die gebruik van laserdrukkers het baie voordele bo ander soorte drukkers. Anders as impakdrukkers is 'n laserdrukker se spoed veranderlik en hang grootliks af van die hoeveelheid besonderhede wat in 'n grafiese beeld wat verwerk word, vervat is. Die vinnigste modelle kan soveel as 200 monochroom bladsye per minuut lewer (d.w.s. 12 000 bladsye per uur). Die vinnigste kleurlaserdrukkers kan soveel as 100 bladsye per minuut lewer (oftewel 6 000 bladsye per uur). Hoë-snelheidslaserdrukkers word gebruik vir massapos van verpersoonlikte dokumente soos kredietkaart- en munisipale rekeninge en kompeteer goed met [[litografie]] in sommige kommersiële toepassings.
==Overview==
Laser printers have many significant advantages over other types of printers. Unlike [[Computer printer#Impact printers|impact printers]], laser printer speed can vary widely, and depends on many factors, including the graphic intensity of the job being processed. The fastest models can print over 200 monochrome pages per minute (12,000 pages per hour). The fastest color laser printers can print over 100 pages per minute (6000 pages per hour). Very high-speed laser printers are used for mass mailings of personalized documents, such as credit card or utility bills, and are competing with [[lithography]] in some commercial applications.
 
<!-- Moet nog vertaal word
The cost of this technology depends on a combination of factors, including inflation, the cost of paper, toner, and infrequent drum replacement, as well as the replacement of other consumables such as the fuser assembly and transfer assembly. Often printers with soft plastic drums can have a very high cost of ownership that does not become apparent until the drum requires replacement.
 
8 945

wysigings