Verskil tussen weergawes van "Jaar sonder 'n somer"

24 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Omstandighede dui daarop dat dié weersverskynsel 'n vulkaniese winter was wat hoofsaaklik deur die massiewe uitbarsting van die [[vulkaan]] Tambora in [[Nederlands-Indië|Nederlands-Oos-Indië]] in April 1815 veroorsaak is - die sterkste uitbarsting in minstens 1&nbsp;300 jaar. 'n Geskatte 150 kubieke kilometer vulkaanas, [[magma]], gesteentes en [[gas]] is destyds in die [[atmosfeer]] geblaas. Die stofwolk het sowat 'n jaar lank uitgebrei en het in Wes- en Suid-Europa, maar ook in groot dele van die [[Verenigde State]], somertemperature enkele jare lank merkbaar laat daal.<ref>[http://www.winterplanet.de/Sommer1816/Jos-Teil1.html#Einfuehrung ''www.winterplanet.de: 1816 - Das Jahr ohne Sommer. Besoek op 3 Mei 2015'']</ref>
 
==Lees ook==
*[[Laki]]
 
== Verwysings ==
4 378

wysigings