Verskil tussen weergawes van "Mengistu Haile Mariam"

Skakels
(-kategorie)
(Skakels)
[[Lêer:Mengistu Haile Mariam 3.jpg|duimnael]]
'''Mengistu Haile Mariam''' ([[Amharies]]: መንግስቱ ኃይለ ማርያም, uitgespreek as [mənɡɨstu haɪlə marjam]; gebore [[21 Mei]] [[1937]]) is 'n Ethiopiese soldaat en politikus wat van 1977 tot 1991 die leier van [[Ethiopië]] was. Hy was die voorsitter van die [[Derg]], die sosialistiese militêre junta wat Ethiopië van 1977 tot 1987 regeer het, en die president van die [[VolksdemokratieseDemokratiese RepubliekVolksrepubliek van Ethiopië]] (PDRE) van 1987 tot 1991.
 
Die Derg het die mag oorgeneem in die Ethiopiese rewolusie na die omverwerping van keiser [[Haile Selassie|Haile Selassie I]] in 1974, en dit was die einde van die Solomoniese dinastie wat Ethiopië sedert die 13de eeu regeer het. Mengistu het mededingers van die Derg gesuiwer en homself tot die diktator van Ethiopië gemaak en probeer om die feodale ekonomie van Ethiopië te moderniseer deur Marxist-Leninisties geïnspireerde beleid soos nasionalisering en grondherverdeling. Sy bloedige konsolidasie van mag in 1977–78 staan bekend as die ''Ethiopian Red Terror'', 'n wrede onderdrukking van opposisiegroepe en burgerlikes na 'n mislukte sluipmoordpoging van die [[Ethiopian People's Revolutionary Party]] (EPRP) in September 1976, nadat hulle die Dergse uitnodiging geïgnoreer het om by die unie van sosialistiese partye aan te sluit.