Verskil tussen weergawes van "Mikroskoop"

8 grepe verwyder ,  3 maande gelede
skakel verbeter
(verbetering)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
(skakel verbeter)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
[[Lêer:Microscope-IMG 0518.jpg|duimnael|links|'n Elektronmikroskoop]]
 
Die '''Mikroskoop''' is 'n instrument met vergrotingslense wat kleiner voorwerpe sodanig vergroot dat dié wat nie met die oog gesien kan word nie, mikroskopies besigting kan word. 'n Mikroskoop is 'n optiese instrument met behulp waarvan aansienlik vergrote beelde van klein voorwerpe verkry kan word, wat die ondersoek van sulke voorwerpe moontlik maak of vergemaklik ([[Grieks|GriekGrieks]]<nowiki/>s: ''mikras'' = "klein" en ''skopein'' = "ondersoek").
 
Daar is verskeie tipe mikroskope:
 
Die algemeenste tipe is die optiese mikroskoop, waarby 'n ligbron en ʼn lensstelsel gebruik word om ʼn vergrote beeld te verkry. Die maksimumvergroting wat hiermee moontlik is, is nagenoeg 1000 maal. In plaas van lig kan 'n mens ook straling van baie korter golflengtes as ondersoekmiddel gebruik. Die vergroting wat verkry kan word, is dan teoreties hoër. Jare lank was daar egter geen lense bekend wat vir sulke straling geskik was nie. Die oplossing vir die probleem is gevind in die gebruik van elektronbundels waarby elektriese en magnetiese velde as "lense" kan dien. Op hierdie manier is die elektronmikroskoop en sy skouspelagtige jonger broer, die aftastingsmikroskoop, ontwikkel.
 
== Optiese mikroskoop ==
Ten einde twee nabyliggende voorwerpe afsonderlik te kan waarneem, moet die twee beelde op die retina ver genoeg van mekaar lê. Dit kan bereik word deur die twee voorwerpe van nader te beskou, maar die minimumafstand word beperk deur die ooglens se vermoë om steeds 'n skerp beeld op die retina te vorm.
1 517

wysigings