Verskil tussen weergawes van "Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika"

== Emeriti ==
# [[Louis Botha (predikant)|Botha, Louis Jacobus]], B.A., B.D., [[Gereformeerde kerk Dordrecht|Dordrecht]] 1944–1946, [[Gereformeerde kerk Gobabis|Gobabis]] 1946–1949, [[Gereformeerde kerk Molteno|Molteno]]-kombinasie 1949–1954, [[Gereformeerde kerk Steynsburg|Steynsburg]] 1954–1956, sendeling Thabong (Welkom) 1956–1958, [[Gereformeerde kerk Dordrecht|Dordrecht]] 1958–1959, professor [[Hammanskraalse Teologiese Skool]] 1959–1989. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 1990. (Gebore [[14 Oktober]] [[1919]])
# De Vos, Wouter, Hons.-B.A., Th.B., [[Gereformeerde kerk Bethlehem|Bethlehem]] 1960–1965, [[Gereformeerde kerk Vleuels|Bloemfontein-Wes]] 1966–1969, [[Gereformeerde kerk Potgietersrus|Potgietersrus]] 1969–1992. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 1992.
# Van der Merwe, Lodewikus Johannes, B.A., Th.B., POS, [[Gereformeerde kerk Koster|Koster]] 1962–1968, [[Gereformeerde kerk Silverton|Silverton]] 1968–1971, [[Gereformeerde kerk Ventersdorp|Ventersdorp]] 1971–1983, [[Gereformeerde kerk Postmasburg|Postmasburg]] 1983–1993. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 1993.
# Spoelstra, Bouke, Th.M., D.Litt., [[Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap|Middelburg, KP]] 1953–1957, [[Gereformeerde kerk Bellville|Bellville]] 1957–1964, [[Gereformeerde kerk Waterkloofrand|Waterkloofrand]] 1964–1970, professor [[Hammanskraalse Teologiese Skool]] 1970–1988, professor [[Teologiese Skool Potchefstroom]] 1989–1994. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 1994.
85 757

wysigings