Verskil tussen weergawes van "Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika"

# Du Plessis, Pieter Johannes Lodewyk, B.A., Th.B., [[Gereformeerde kerk Tsumeb|Tsumeb]] 1966–1970, [[Gereformeerde kerk Kuruman|Kuruman]] 1970–1981, [[Gereformeerde kerk Elandspoort|Elandspoort]] 1981–1998, [[Gereformeerde kerk Elandspoort|Elandspoort]]/[[Gereformeerde kerk Bergsig|Bergsig]] 1998–1999, [[Gereformeerde kerk Bergsig|Bergsig]] 1999–2005. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 2005.
# Coetzer, Andries Lodewikus, Hons.-B.A., Th.M., [[Gereformeerde kerk Uitschot|Uitschot]] 1966–1968, [[Gereformeerde kerk Mafikeng|Mafeking]] 1968–1972, [[Gereformeerde kerk Koster|Koster]] 1972–1976, [[Gereformeerde kerk Vereeniging-Oos|Vereeniging-Oos]] 1976–2005. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 2005
# [[Cassie Venter|Venter, Casper Jan Hendrik]], Hons.-B.A., Th.D., [[Gereformeerde kerk Laeveld|Laeveld]] 1965–1968, [[Gereformeerde kerk Koster|Koster]] 1968–1972, [[Gereformeerde kerk Meyerspark|Meyerspark]] 1972–1981, [[Gereformeerde kerk Stellenbosch|Stellenbosch]]/[[Gereformeerde kerk Strand|Strand]] 1981–1982, [[Gereformeerde kerk Stellenbosch|Stellenbosch]] 1982–1985, professor Teologiese Skool Potchefstroom 1985–2005. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 2005.
# Marais, Jacobus, B.A., Th.B., [[Gereformeerde kerk Belfast|Belfast]] 1972–1976, [[Gereformeerde kerk Odendaalsrus|Odendaalsrus]] 1976–1981, [[Gereformeerde kerk Nigel|Nigel]] 1982–2006. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 2006.
# Kruger, Petrus Paulus, B.A., Th.D., [[Gereformeerde kerk Reddersburg|Reddersburg]] 1970–1974, [[Gereformeerde kerk Oos-Londen|Oos-Londen]] 1974–1982, [[Gereformeerde kerk Bloemfontein-Suidheuwels|Bloemfontein-Suidheuwels]] 1982–1991, [[Gereformeerde kerk Meyerspark|Meyerspark]] 1991–2006. [[Emeritaat|Geëmeriteer]] 2006.
85 761

wysigings