Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Coligny"

31 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
 
 
== Stigting ==
Die gemeente Coligny is saamgestel uit die uithoeke van die drie gemeentes [[NG gemeente Lichtenburg|Lichtenburg]], [[NG gemeente Ventersdorp|Ventersdorp]] en [[NG gemeente Hartebeestfontein|Hartebeestfontein]]. Die gemeente Welgemoed (die aanvanklike naam) is op Woensdag, [[13 Mei]] [[1914]], in die mieliepakhuis van die NW Koöp. Landboumaatskappy Bpk. gestig. Die naam is laterin 1923 met die stigting van die dorp verander na Coligny, na die Hugenotheld adm. [[Gaspard de Coligny]]. Die spelling en uitspraak van die nuwe naam het in die begin moeilikheid veroorsaak, getuie hiervan die verkeerde spelling op die hoeksteen van die ou kerk.
 
== Eerste leraars ==
85 757

wysigings