Verskil tussen weergawes van "Amie Venter"

3 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Abraham Adriaan (Amie) Venter''' (11 Maart 1937 – 4 Julie [[2012]], [[Klerksdorp]]) was 'n Suid-Afrikaanse [[politikus]], lid van die [[Nasionale Party]], lid van die Volksraad vir die Klerksdorp-kiesafdeling (1974–1994) en lid van die PW Botha- en De Klerk-regerings.
 
Venter was die leier van die Nasionale Party (1994-1997) en van die Nuwe Nasionale Party (1998–2005) vir die [[Noordwes]]-provinsie, en later provinsiale vise-president van die [[Demokratiese Alliansie]] (2000-2001). Verder was Venter 'n lid van die [[Noordwes provinsiale wetgewer]] (1994-2004), lid van die uitvoerende kabinet van Popo Molefe (1994-1996) en voorsitter van die permanentestaande komitee virop openbare rekeninge (Skoor, 1999-2004).
 
==Loopbaan==
85 757

wysigings