Verskil tussen weergawes van "Isaac Herzog"

10 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Isaac Herzog.jpg|regs|175px]]
 
'''Isaac Herzog''', [[Hebreeus]]: יצחק הערצאג, (gebore op [[22 September]] [[1960]] in [[Tel Aviv]]) is vanaf 9 Julie [[2021]] die [[president van Israel]], as die opvolger van [[Reuven Rivlin]]. Hy is 'n lid van die Arbeidsparty (HaAvoda) en was minister en advokaat gewees.
 
Hy het in die regte studeer aan die [[Universiteit van Tel Aviv]] en is die voormalige president [[Chaim Herzog]] se seun.
217

wysigings