Verskil tussen weergawes van "Falklandoorlog"

31 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
 
== Aanloop ==
Die eilande is ekonomies aantreklik vanweë die ryk visvanggebied in die omliggende waters en die moontlikheid dat daar ander hulpbronne (insluitendinsluitende olie) teenwoordig is. Wie die eilande besit, het die reg om 'n EEZEksklusiewe Ekonomiese Sone of EES van 200 seemyl daar rondom op te eis. Die dieper rede vir die [[oorlog]] was egter polities. In 1982 het die Argentynse junta van Leopoldo Galtieri besluit om op die nasionalistiese gevoelens van sy landgenote te reageer deur die Falkland-eilandeFalklandeilande te beset. Hy het daarin geslaag om aandag af te trek van interne probleme soos die verslegtende ekonomiese situasie en ontevredenheid met die regime van die junta (insluitend die sogenaamde vuiloorlogVuiloorlog). Die leier van die Argentynse leër het verkeerdelik aanvaar dat die Verenigde Koninkryk, wat destyds groot ekonomiese en sosiale probleme gehad het, nie op die besetting sou reageer nie. Dit was 'n wanopvatting, juis omdat premier [[Margaret Thatcher]] die aanval kon gebruik om die land te verenig en terselfdertyd haar herverkiesing te verseker.
 
== Militêre konteks ==
1 766

wysigings