Verskil tussen weergawes van "Royal Society"

61 grepe verwyder ,  4 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
[[Lêer:Philosophical Transactions - Volume 001 - Front Matter.djvu|duimnael|300px|Voorblad van die eerste uitgawe van die eerste publikasie van die Royal Society]]
 
'''The Royal Society of London for Improving Natural Knowledge''' is gewoonlikalgemeen bekend as die '''Royal Society'''. Dit is die oudste wetenskaplike akademiewetenskapakademie ter wêreld wat op 28 November 1660 deur, onder andere, [[Christopher Wren]], [[Robert Boyle]] en [[John Wilkins]] gestig is.<ref>{{cite web |url=https://royalsociety.org/about-us/history/ |title=History |publisher=The Royal Society |location=Londen |access-date=28 April 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200519184323/https://royalsociety.org/about-us/history/ |archive-date=19 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> In 1665 is die wetenskaplikke tydskrifwetenskaptydskrif ''Philosophical Transactions'' in die lewe geroep en in 1731 is die ''Copley Medal'' vir die eerste keer toegeken.
 
Die ''Royal Society'' het ongeveer 1450 lede (''Fellows'' genoem) en 140 buitelandse lede. Nuwe lede word deur die huidige lede vanuit die [[Britse Statebond]] ofen [[Ierland]] gekies. Elke jaar word ook tien buitelandse lede gekies. Lede mag die postnominale letters "FRS" (''Fellow of the Royal Society'') gebruik. Ongeveer 80 lede van die ''Royal Society'' het reeds die [[Nobelprys]] gewen.<ref>{{cite web |url=https://royalsociety.org/about-us/fellowship/ |title=Fellowship |publisher=The Royal Society |location=Londen |access-date=28 April 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20150802024931/https://royalsociety.org/about-us/fellowship/ |archive-date=2 Augustus 2015 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Beroemde lede van die ''Royal Society'' sluit, onder andere, [[Albert Einstein]], [[Isaac Newton]] en [[Stephen Hawking]] in.
 
Lede met Suid-Afrikaanse verbindings sluit, onder andere,sir [[John Herschel|sir John Herschel]] (1792-1871) en sy seuns Alexander Stewart Herschel (1836 - 1907) en John Herschel (1837 - 1921) in. Tussen 1833 en 1838 woon sir John Herschel in die [[Kaapkolonie]] waar hy die sterre van die [[suidelike Halfrond]] en die [[flora]] van die Kaapstad gebiedKaapstadgebied gekatalogiseer het. Sy seuns Alexander en John is tydens sy verblyf in Kaapstad gebore.
 
== Sien ook ==
100 681

wysigings