Verskil tussen weergawes van "Kongregasionalistiese Kerk"

Merendeels
k (Lêerparameters vertaal)
(Merendeels)
Die Kongregasionaliste het sterk klem geplaas op die selfstandigheid en individualiteit van plaaslike gemeentes en het stukrag gekry nadat die Britse parlement in [[1646]] die [[Westminster-konfessie]] aanvaar het. Tydens [[Oliver Cromwell]] se bewind het hulle 'n vastrapplek in die Britse kerklike samelewing gekry.
 
Die groepering se leer is in die Savoy-verklaring van [[1658]] uiteengesit en daarin word die [[Westminster-konfessie]] meerendeelsmerendeels aanvaar, buiten die afdeling oor kerklike regering en sinodes. Die kerk is na die [[Verenigde State van Amerika]] gebring deur puriteinse lidmate. Hulle verdraagsame en onafhanklike ingesteldheid het later 'n belangrike invloed op die Amerikaanse Vryheidsverklaring ([[1776]]) uitgeoefen.
 
== Suider-Afrika ==