Verskil tussen weergawes van "Tacoma Narrowsbrugramp"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Tacoma Narrows Bridge Falling.png|duimnael|320px|Die ou brug stort ineen, November 1940]]
 
Die '''Tacoma Narrowsbrugramp''' het plaasgevind op [[7 November]] [[1940]] toe die [[hangbrug]] se dek ineengestort het tydens 'n storm. Die brug het [[Seattle]] en [[Tacoma, Washington|Tacoma]] verbind oor 'n nou [[seestraat]] in die [[Washington (deelstaat)|deelstaat Washington]]. Die brug het bestaan uit twee maste weerskante van die seestraat waaraan groot kabels geheg is waarvan die dek hang. Vier maande nadat die brug geopen is, was daar 'n yslike storm met winde wat tot 60 km/h bereik het. Die brug het begin ossilleer; dit het op en af gewip deur nege golwe te vorm wat ongeveer een meter hoog was. Die brug kon nie die aanslag weerstaan nie en het ineengestort. Mense op die brug is net betyds na veiligheid geneem, die enigste ongeval was 'n hond.
 
'n Ondersoek het aan die lig gebring dat die kante van die brug nie genoeg wind deurgelaat het nie en die kleiner kabels wat die dek dra en aan die hoofkabels gekoppel iswas, nie sterk genoeg was nie.{{feit|Julie 2017}}
 
== Bron ==
98 662

wysigings