Verskil tussen weergawes van "Tuberkulose"

9 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
k
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
== Oorsaak van die siekte (Patogenese) ==
Tuberkulose word oor die algemeen deur 'n lid van die Mycobacterium Tuberculosis-kompleks (MBTK) veroorsaak, meestal '''[[Mycobacterium tuberculosis]]''' (ontdek deur [[Robert Koch]] in [[1882]]). Ander lede van die kompleks sluit in ''M. bovis'', ''M. bovis BCG'' (die bakterie uit die [[Inenting|vaksien]] teen TB), ''M. africanum'', ''M. microti'' en ''M. canetii''. Mikobakterieë is bepaalde tipes [[bakterieë]], wat ook suurvaste stafies of basille genoem word weens hul voorkoms na Ziehl-Neelsen-kleuring van sputummonsters. Tuberkulose by die mens wat nie deur 'n mikobakterie uit die MBTK veroorsaak word nie, word 'atipiese TB' genoem. Dit is dus nie korrek om dit as 'n tipe TB te beskryf nie.
 
== Simptome ==
3 993

wysigings