Verskil tussen weergawes van "X-straalkristallografie"

== Molekulêre strukture ==
 
Die golflengte λ van [[X-strale]] is ongeveer 0,1 nm en derhalwe bied hulle 'n uitstekende sondeerder vir molekulêre strukture (molekulêr of nie) van ''alle kristallyne'' stowwe. Dis die geval vir metalliese, anorganiese, organiese, polimere en ook vir talle [[biochemie]]se materiale.
 
===Strooiing en oplossende vermoë===
22 781

wysigings