Wikipedia:Neutrale standpunt-riglyne: Verskil tussen weergawes

''Vir meer woorde/terme om na op te let, sien [[Wikipedia:Woorde om te vermy]].''
 
== Spasie en balans ==
<!--moet nog vertaal word
'n Artikel kan neutrale bewoording hê maar steeds belangrike standpunte uitlaat. So 'n artikel behoort hanteer te word as 'n artikel wat nog onvoltooid is en daarom nie 'n neutrale standpunt weerspieël nie eerder as 'n stuk onomkeerbare propaganda. Dit kan wees dat 'n skrywer slegs een standpunt opper omdat dit die enigste een is waarmy hy/sy vertroud is. Die oplossing hier is om byvoegings te maak tot die artikel, nie om dele te verwyder nie.
 
Verskillende standpunte verdien nie almal dieselfde hoeveelheid spasie nie. Artikels behoort [[wikipedia:belangwekkend|belangwekkend]] te wees om die aandag van lesers te trek. In 'n ensiklopediese artikel behoort sulke idees ook [[wikipedia:belangrik|belangrik]] te wees. Die hoeveelheid spasie wat 'n standpunt verdien hang af van sy belangrikheid en hou interresant die verduidelikings van sodanige standpunte is.
== Space and balance ==
 
An article can be written in neutral language and yet omit important points of view. Such an article should be considered an NPOV ''work in progress'', not an irredeemable piece of [[propaganda]]. Often an author presents one POV because it's the only one that he or she knows well. The remedy is to add to the article — not to subtract from it.
 
 
Different views don't all deserve equal space. Articles need to be [[wikipedia:interesting | interesting]] to attract and keep the attention of readers. For an entry in an encyclopedia, ideas also need to be [[wikipedia:importance | important]]. The amount of space they deserve depends on their importance and how many interesting things can be said about them.
 
<!--moet nog vertaal word
 
=== Information suppression ===
8 945

wysigings