Alistair Stuart MacLean: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
'''Alistair Stuart MacLean''' ({{lang-gd|Alasdair MacGill-Eain}}; 21 April 1922 – 2 Februarie 1987) was 'n 20ste eeuse [[Skotland|Skotse]] skrywer van gewilde [[Riller|rillers]] en avontuurverhale. Sy werke sluit onder meer die [[Roman|romans]] ''The'' ''Guns of Navarone'', ''Ice Station Zebra'' en ''Where Eagles Dare'' in, waarvan al drie populêre films gemaak is. Hy het ook twee romans publiseer onder die [[skuilnaam]] '''Ian Stuart'''. Daar word geraam dat sy boeke meer as 150 miljoen kopieë verkoop het, wat hom een van die bes verkoopte [[Skrywer|outeurs]] van alle tye maak.<ref>{{cite book|url=https://books.google.com/books?id=rQINrHtwNU0C&q=alistair+maclean+%22200+million%22&pg=PA431|title=The Cambridge Guide to Literature in English|last=Head|first=Dominic|date=2006-01-26|publisher=[[Cambridge University Press]]|isbn=9780521831796|pages=431}}</ref>
 
Na sy afsterwe volgens een doodsberig, " het hy nooit sy liefde vir die see, sy talent om goeie Britte teen slegte Duitsers uit te beeld, of sy voorliefde vir hoë melodrama verloor nie, kommandosaga's uit die oorlog, en eksotiese omgewings wat Griekse eilande en Alaska-olievelde insluit."
 
==Verwysings ==
2 416

wysigings