Sola Scriptura: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(kat)
No edit summary
 
Die term dateer uit die tyd van die kerklike reformasie in die [[16de eeu]], toe die hervormers dit in hul stryd teen die [[Roomse Kerk]] gebruik het. Die term stel die [[pous]] en die tradisies van die kerk ondergeskik aan die Woord van God. Die Skrif alleen – nie die pous of tradisie nie – word dus as bepalend geag.
 
==Kyk ook==
 
*[[Vyf solas]]
 
== Eksterne skakels ==
3 756

wysigings