Verskil tussen weergawes van "Reël van derdes"

203 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
Die reël van derdes word toegepas deur die hoofvoorwerp(e) te laat oplyn met die kruisingspunte van die lyne. So kan die horison op ’n foto op die onderste of boonste horisontale lyn geplaas word, na gelang van watter deel van die foto ’n mens wil beklemtoon. Die hoofrede vir die reël is om te voorkom dat die hoofvoorwerp in die middel geplaas word, of om te voorkom dat die horison byvoorbeeld die beeld in die helfte deur sny. Michael Ryan en Melissa Lenos, skrywers van die boek ''An Introduction to Film Analysis: Technique and Meaning in Narrative Film'' sê die gebruik van die reël "word verkies deur kinematograwe in hul poging om gebalanseerde beelde te skep".<ref>{{cite book | title = The Art of Composition | author = Bert P. Krages | publisher = Allworth Communications, Inc. | isbn = 1-58115-409-7 | year = 2005 | url = http://books.google.co.nz/books?id=2R88tIUXBS4C&pg=PA8&dq=%22rule+of+thirds%22+guideline&lr=&client=firefox-a#PPA9,M1 }}</ref>
 
Wanneer ’n mens afgeneem word, kan sy lyf met ’n vertikale lyn en sy oë met ’n horisontale lyn opgelyn word. As ’n bewegende mens afgeneem word, word dieselfde reël toegepas, met die tweederde-deel voor die persoon (die rigting waarin hulle beweeg).<ref>[{{Cite web |url=http://www.mapacourse.com/DVpages/leadroom.htm |title=Leadroom<!-- Bot generated title -->] |access-date=26 April 2014 |archive-date=29 September 2007 |archive-url=https://web.archive.org/web/20070929025752/http://www.mapacourse.com/DVpages/leadroom.htm |url-status=dead }}</ref> Ook by ’n stilstaande mens wat nie direk na die kamera kyk nie, sal die grootste deel van die oop spasie wys in die rigting waarin die persoon kyk, met die vertikale lyn wat deur die waargenome massamiddelpunt loop.
 
== Verwysings ==
15 535

wysigings