Verskil tussen weergawes van "Selma Lagerlöf"

164 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(→‎Eksterne skakels: {{Nobelprys vir Letterkunde}})
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
<!--[[Lêer:Selma Lagerlof nobel prize illustration.png|regs|duimnael|Selma Lagerlöf ontvang die [[Nobelprys in Letterkunde]]. Illustrasie van [[Svenska Dagbladet]], 11 Desember 1909.]]-->
In 1894 het sy Sophie Elkan, ook ’n skryfster, ontmoet en die twee het vriende geword. Te oordeel aan briewe tussen hulle was Lagerlöf baie lief vir Elkan.<ref name="glbtq">{{en}} {{citation |last=Munck |first=Kerstin |title=Lagerlöf, Selma |periodical=[[glbtq.com]] |year=2002 |url=http://www.glbtq.com/literature/lagerlof_s.html |access-date= 1 Desember 2012 |archivedate=16 November 2007 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20071116195125/http://www.glbtq.com/literature/lagerlof_s.html }}</ref> Oor die jare het Lagerlöf en Elkan mekaar se werk beoordeel. Lagerlöf het geskryf van Elkan se sterk invloed op haar werk en het dikwels verskil van die rigting wat Elkan wou hê dat Lagerlöf se skryfwerk moes ingaan.
 
’n Besoek in 1900 aan die Amerikaanse Kolonie in [[Jerusalem]] was die inspirasie vir Lagerlöf se gelyknamige boek.<ref name="change">{{en}} {{citation |url=http://info.jpost.com/C002/Supplements/TimesOfChange/book_ch1_3.html |title=Tye van verandering |first=Heike |last=Zaun-Goshen |year=2002}}</ref> Teen 1895 het sy ophou skoolgee en haarself gewy aan skryfwerk. Met die hulp van inkomsten wat sy uit ''Gösta Berling’s Saga'' gemaak het saam met ’n beurs en ’n skenking, het sy twee reise onderneem wat instrumenteel was in stof vir haar nuwe roman. Sy het saam met Elkan na Italië gereis en sy het ook na [[Palestina]] en ander dele in die Ooste gereis.<ref>{{en}} Lagerlöf, Selma. ''Encyclopædia Britannica''. 1922.</ref> In [[Italië]] was die legende van ’n Christuskind vervang met ’n vals weergawe. Dit het Lagerlöf geïnspireer om die roman ''Antikrists mirakler'' (''Die wonders van die Antichris'') te skryf. Hoewel die meeste van Lagerlöf se romans in Värmland afspeel, speel hierdie een in [[Sisilië]] af en verken dit die wisselwerking tussen Christelike en sosialistiese morele stelsels.
18 802

wysigings