The Namibian: Verskil tussen weergawes

280 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Rescuing 1 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8
No edit summary
(Rescuing 1 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
In 2008 het die koerant opnuut die regering die harnas ingejaag toe hy met 'n [[SMS]]-meningsdiens begin het wat dit vir Namibiërs moontlik maak om in 'n kits hulle mening te lug en vir die koerant om daagliks vars menings oor enige onderwerp te publiseer.
 
Die koerant se sirkulasie het in die dekade ná 2000 toegeneem tot meer as 20&nbsp;000 en daarna verstommende groei aangeteken tot verkope van sowat 60&nbsp;000 in 2012, twee en 'n half keer meer as die land se naasgrootste dagblad,<ref>[http://www.namibian.com.na/index.php?id=28&tx_ttnews%5Btt_news%5D=94310&no_cache=1 ''The Namibian hits another milestone'']</ref> hoewel die Sirkulasieburo se syfers vir die tweede kwartaal van 2012 slegs 35&nbsp;948 was<ref>[{{Cite web |url=http://www.abc.org.za/Pages.aspx/Details/8 |title=ABC se REFERENCE NO: ABC NOTICE /NO. 7/2012] |access-date= 1 Desember 2012 |archive-date=14 Augustus 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120814063956/http://www.abc.org.za/Pages.aspx/Details/8 |url-status=dead }}</ref>
 
== Sien ook ==
 
== Bron ==
* [http://www.iwmf.org/article.aspx?id=543&c=cijwinner Wêreldwye Netwerk vir Vroue in die Nuusmedia]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}
 
== Verwysings ==
19 507

wysigings