Verskil tussen weergawes van "Wikipediabespreking:Wikiprojek Lande"

(→‎Huidige sjabloon: kommentaar)
 
:Ek is ten gunste van "Inligtingskas land" (sonder die hoofletter). Verkieslik moet geen sjablone aansture wees nie, maar min mense het tyd of lus om duisende artikels met die hand te wysig. Sjablone wat oortollig is - m.a.w. glad nêrens gebruik word nie, kan tog gerus verwyder word. Veral as hulle vervang is deur ander sjablone. So kan ons verwarring vermy. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 07:06, 1 Oktober 2007 (UTC)
 
::Ja, beide probleme is erg baie moeite. Waar is die ''bots'' wanneer mens hulle nodig het!? Dis eintlik so vermorsing van tyd... maar dit ''pla'' my. Sal maar besluit of ek vir myself en die res van julle die moeite wil maak...
::Laat ek net seker maak: as mens 'n sjabloon aanstuur na 'n identiese sjabloon met net 'n ander naam, dan werk dit nog op die artikelblad, nè? Sal natuurlik moet seker maak die sjablone is wél identies, maar behoort dit in beginsel te werk? --[[Gebruiker:Leviel|Leviel]] 23:08, 1 Oktober 2007 (UTC)
425

wysigings