Verskil tussen weergawes van "William Nicol"

203 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8
(→‎Bronne: Verbeter)
(Rescuing 1 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
As 'n boeiende spreker en fyn kultuurmens het hy die Afrikaner in die stad geïnspireer en gehelp om sy minderwaardigheidsgevoel teenoor die Engelse stadskultuur te oorwin. Op [[1 November]] [[1948]] het hy administrateur van Transvaal geword en tien jaar lank sy werk veral ten opsigte van opvoeding en kultuur voortgesit. Hy tree uit op [[1 Oktober]] [[1958]]. Hy was lid van die [[Nasionale Party]].
 
Nicol was nie bang om nuwe dinge op die proef te stel nie. Die gebruik van die nagmaalkelkies pleks van die beker tydens die [[Spaanse griep in Suid-Afrika|1918-griep]] getuig van sy "praktiese benadering". Daar was verder die Vrywillige Weeklikse Offer, waarvolgens lidmate weekliks hulle dankoffers kerk toe moes bring. Nicol wou lidmate leer om volgens die Bybelse metode hulle dankbaarheid aan die Here te bewys.".<ref>[http://www.up.ac.za/dspace/bitstream/2263/12911/1/DuPlessis_William(1995).pdf DD-proefskrif]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
 
'n Belangrike straat in [[Sandton]], Wiliam Nicolrylaan, is na hom genoem.<ref>[http://www.google.com/url?sa=t&source=web&cd=3&ved=0CCkQFjAC&url=http%3A%2F%2Fanswerit.24.com%2FQuestion%2FWho%2520is%2520William%2520Nicol%2520and%2520why%2520does%2520he%2520have%2520roads%2520named%2520after%2520him%3F%2F4345&ei=eAPhTKOuI9CSOrOT5ecO&usg=AFQjCNF1rojCgZ5a4027B8qWL_v5eXCHTA&sig2=jFiIOAvS5guH6UgEeCE60Q Answerit.com]</ref>
== Bronne ==
* [http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1992/03/23/7/3.html Vandag in die ou dae], [[Beeld]], 23 Maart 1992
* [http://www.irenepipeorgan.com/main.htm 'n Webwerf gewy aan die Irenekerk se orrel.] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20111014202706/http://www.irenepipeorgan.com/main.htm |date=14 Oktober 2011 }}
 
{{Normdata}}
18 796

wysigings