Verskil tussen weergawes van "15de eeu v.C."

266 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
No edit summary
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
* 1487 v.C.: Amphictyon van Athene sterf ná ’n bewind van 10 jaar en word opgevolg deur [[Erichthonius I]], ’n kleinseun van Cranaus.
* 1480 v.C.: Koningin [[Hatsjepsoet]] word deur haar stiefseun en nefie [[Toetmoses III]] opgevolg. Tydperk van groot Egiptiese uitbreiding.
* 1446 v.C. (25 April<ref>[{{Cite web |url=http://www.biblearchaeology.org/post/2010/02/04/Amenhotep-II-and-the-Historicity-of-the-Exodus-Pharaoh.aspx |title=Amenhotep II sebagai Firaun waktu Israel meninggalkan Mesir oleh Douglas Petrovich] |access-date=27 Augustus 2014 |archive-date=12 Augustus 2014 |archive-url=https://web.archive.org/web/20140812084029/http://www.biblearchaeology.org/post/2010/02/04/Amenhotep-II-and-the-Historicity-of-the-Exodus-Pharaoh.aspx |url-status=dead }}</ref>) of 1444 v.C.: Datum in die Hebreeuse [[Bybel]] vir die Israeliete se uittog uit Egipte.
* 1437 v.C.: Die legendariese koning [[Erichthonius I]] van Athene sterf ná ’n bewind van 50 jaar en word opgevolg deur sy seun [[Pandion I]].
* 1430-1160 v.C.: [[Hetiete|Hetitiese]] Nuwe Ryk gestig.
19 507

wysigings