Verskil tussen weergawes van "Avicenna"

3 grepe verwyder ,  2 maande gelede
Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
'''Ibn Sina''' of '''Avicenna''' ([[Latyn]]), voluit Abu Ali Al-Hoessein Ibn Abdoellah Ibn Sina ([[980]] - [[1037]]), was ’n [[Islam]]itiese [[Geneeskunde|medikus]], [[geoloog]], [[paleontoloog]], [[natuurkundige]], [[sielkundige]], [[wiskundige]], [[wetenskaplike]] en [[filosoof]] van [[Persië|Persiese afkoms]]. Hy het groot bydraes gelewer op die gebied van [[Aristoteles]]-filosofie en die geneeskunde, en het honderde verhandelings geskryf, waarvan sowat die helfte nog bestaan. Van dié werke konsentreer sowat 150 op [[filosofie]] en 40 op geneeskunde.<ref name="MacTutor Biography|id=Avicenna">{{MacTutor Biography|id=Avicenna}}</ref>
 
Sy bekendste werke is ''Die Boek van Heling'', ’n omvattende filosofiese en wetenskaplike ensiklopedie, en ''Die Kanon van die Geneeskunde'',<ref name="Britannica">{{cite encyclopedia|last=Nasr |first=Seyyed Hossein |title=Avicenna |year=2007| encyclopedia=Encyclopædia Britannica Online |accessdate=2007-11-05|location=|publisher=|url=http://www.britannica.com/eb/article-9011433/Avicenna| archiveurl= http://web.archive.org/web/20071031092920/http://www.britannica.com/eb/article-9011433/Avicenna| archivedate= 31 Oktober 2007 <!--DASHBot-->| deadurl= no}}</ref> wat in die [[Middeleeue]] die standaardhandleiding was aan baie universiteite.<ref>{{cite web |url=http://hcs.osu.edu/hort/history/023.html |title=Avicenna 980-1037 |publisher=Hcs.osu.edu |access-date=19 Januarie 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20120726011814/http://hcs.osu.edu:80/hort/history/023.html |archive-date=26 Julie 2012 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
Avicenna word beskou as een van die beroemdste en invloedrykste kenners uit die Islamitiese Goue Era.<ref>{{cite web |url=http://www.britannica.com/EBchecked/topic/45755/Avicenna |title=Avicenna (Persian philosopher and scientist) - Britannica Online Encyclopedia |publisher=Britannica.com |access-date=7 Januarie 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20150504224831/http://www.britannica.com:80/EBchecked/topic/45755/Avicenna |archive-date= 4 Mei 2015 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
== Verwysings ==
15 535

wysigings