Verskil tussen weergawes van "Christian Wulff"

211 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
Wulff se ouers het van mekaar vervreemd geraak toe hy twee jaar oud was. Nadat die stiefvader die gesin verlaat het, het Wulff op die ouderdom van 16 jaar die versorging van sy moeder oorgeneem wat aan veelvuldige sklerosis gely het en was ook by die opvoeding van sy jonger suster betrokke.<ref>[http://nachrichten.rp-online.de/politik/der-wandel-des-christian-wulff-1.77418 ''Der Wandel des Christian Wulff''. RP-online.de, besoek op 7 Junie 2010]</ref><ref>[http://www.thueringer-allgemeine.de/startseite/detail/-/specific/Christian-Wulff-Das-verkappte-Alphatier-311020982 ''Christian Wulff: Das verkappte Alphatier''. In: Thüringer Allgemeine, besoek op 7 Junie 2010]</ref>
 
Wullf het by die Elisabeth-skool in Osnabrück skoolgegaan en sy ''Abitur'' (Duitse matriekeksamen) by die Ernst-Moritz-Arndt-gimnasium afgelê. Hy het regswetenskappe aan die Universiteit van Osnabrück gestudeer en in 1987 die eerste juristiese staatseksamen afgelê. In 1990 het hy die tweede staatseksamen afgelê en was vervolgens as advokaat in Osnabrück werksaam.<ref>[{{Cite web |url=http://christian-wulff.de/_Christian-Wulff/person/vita.php |title=''christian-wulff.de: Vita''] |access-date= 9 Junie 2010 |archive-date= 6 Junie 2010 |archive-url=https://web.archive.org/web/20100606113617/http://christian-wulff.de/_Christian-Wulff/person/vita.php |url-status=dead }}</ref>
 
Wulff is Rooms-Katoliek en het twee kinders. Hy was tussen 1988 en 2007 met Christiane Wulff getrou. Uit die huwelik is 'n dogter gebore.<ref>[http://www.focus.de/panorama/welt/ende-einer-ehe_aid_110042.html ''Ende einer Ehe: Christian und Christiane Wulff''], in: ''Focus'', 6 Junie 2006</ref> Sedert 2008 is hy met sy tweede vrou Bettina getrou wat 'n kind uit 'n vroeëre verhouding het. Hul gemeenskaplike seun is in 2008 gebore.
15 535

wysigings