Verskil tussen weergawes van "Damesvrede van Kamerijk"

Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
No edit summary
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
Die '''Damesvrede van Kamerijk''' is die laaste vredesverdrag van 'n reeks verdrae wat afgesluit is op 3 Augustus 1529<ref>Encarta-encyclopedie Winkler Prins (1993–2002) s.v. "Margaretha [Nederlanden] § Margaretha van Oostenrijk". Microsoft Corporation/Het Spectrum.</ref> tussen koning [[Frans I van Frankryk|Frans I]], die koning van Frankryk, en [[Keiser Karel V]] van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
 
Die twee here is verteenwoordig deur twee dames, Margaretha van Oostenryk (1480-1530) (die tante van Karel V) en Louise van Savoye (1476-1531) (die moeder van Frans I).<ref>[{{Cite web |url=https://www.canvas.be/cultuur/de-maag-van-margaretha |title=De maag van Margaretha De verdwenen urne van Margaretha van Oostenrijk ] |access-date= 7 Januarie 2021 |archive-date=19 Februarie 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20180219212104/https://www.canvas.be/cultuur/de-maag-van-margaretha |url-status=dead }}</ref>
 
Byna onmiddellik na die Vrede van Madrid ([[1526]]) gaan Frans I 'n bondgenootskap aan met sultan [[Suleiman I|Suleiman die Grote]] van die [[Ottomaanse Ryk]] en gelyktydig hiermee stel hy 'n koalisie op met [[Hendrik VIII van Engeland]], die koning van England, en [[Pous Clemens VII]]. Voor die poorte van [[Napels]] word die Franse leër, wat deur die pes getreiter is, verslaan deur die [[Huis van Habsburg|Habsburg]]se troepe van Karel V tydens die Oorlog van die Liga van Cognac.
19 507

wysigings