Wikipedia:Neutrale standpunt-riglyne: Verskil tussen weergawes

kNo edit summary
'n Politieke voorbeeld is die status van die stad [[Jerusalem]]. Die regering van Israel beskou die stad as die land se hoofstad, maar baie ander regerings erken dit nie as sulks nie en het selfs so ver gegaan as om hulle ambassades elders in te rig. Geskille oor die status van die stad het warm debatte op die Engelse Wikipedia ontlont. Die feite hierbo gestel kon almal egter mee ooreenstem. Die oplossing is dus, '''Bly by die feite.'''
 
Wanneer 'n feit nie algemene kennis is nie of as didie inligting oorgedra word 'n subjektiewe oordeel verteenwoordig, soos die resultaat van 'n spesifieke meningspeiling, behoort die inligting ''toegeskryf'' en ''aangehaal'' word.
 
== Aantygings ==
8 945

wysigings