Verskil tussen weergawes van "Drie-eenheid"

253 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
[[Beeld:Švenčiausioji Trejybė.jpg|duimnael|200px|''Drie-eenheid'', soos uitgebeeld eur Szymon Czechowicz (1756–1758).]]
 
Die [[Christendom|Christelike]] leerstelling van die '''Drie-eenheid''' ([[Latyn]]: ''Trinitas'', van ''trinus'', "drievoud")<ref>{{cite web |url=http://www.oxforddictionaries.com/definition/english/trinity |title=Definition of trinity in English |website=Oxford Dictionaries - English |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20160820174208/http://www.oxforddictionaries.com:80/definition/english/trinity |archive-date=20 Augustus 2016 |url-status=live |df=dmy-all |access-date=18 November 2018 }}</ref> leer dat [[God]] [[Monoteïsme|een God]] is, maar drie saambestaande persone<ref>The Family Bible Encyclopedia (1972). p. 3790.</ref> – die Vader, [[Jesus|die Seun]] en die [[Heilige Gees]].
 
Die hele skepping en idee van genade betrek al drie Goddelike persone, sodat alle dinge "van die Vader", "deur die Seun" en "in die Heilige Gees" is.<ref name="ccc253">[http://www.vatican.va/archive/ENG0015/_P17.HTM#1FT ''CCC'' §253–267: "The dogma of the Holy Trinity"]</ref> Prof. Kobus Kok verduidelik die Drie-eenheid aan die hand van ’n appel wat bestaan uit ’n skil, die vleis van die appel en die stronk. Die drie verskillende dele is almal appel, maar het verskillende funksies en gestaltes.<ref>[http://www.bybelkennis.co.za/hoe-moet-ek-die-drie-eenheid-verstaan/?print=pdf Kok, Kobus. Bybelkennis.] Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?</ref>
 
Teoloë glo die manifestasie van die Drie-eenheid word reeds aan die begin van die [[Bybel]] duidelik gemaak. In [[Genesis]] 1:1-3 word by die skepping van die hemel en die aarde gepraat van "God" en die "Gees van God"<ref>{{cite web|last1=Younker|first1=Randall W.|title=Crucial Questions of Interpretation in Genesis 1|url=https://www.adventistbiblicalresearch.org/sites/default/files/pdf/Crucial%20Questions%20of%20Interpretation%20in%20Genesis%201.pdf|website=Biblical Research Institute|publisher=Biblical Research Institute General Conference of Seventh-day Adventists|accessdate=21 Julie 2017|archive-date=12 Junie 2015|archive-url=https://web.archive.org/web/20150612134930/https://adventistbiblicalresearch.org/sites/default/files/pdf/Crucial%20Questions%20of%20Interpretation%20in%20Genesis%201.pdf|url-status=dead}}</ref><ref>{{cite web |title=John 1:1-4 |url=https://biblia.com/books/nkjv/Jn1.1-4 |website=Biblia.com |publisher=Faithlife |access-date=21 Julie 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20170811055036/https://biblia.com/books/nkjv/Jn1.1-4 |archive-date=11 Augustus 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>. In die eerste vers word in die [[Hebreeus]]e Bybel die meervoudige naamwoord ''Elohim'' gebruik. Dit dui op meer as twee.<ref>In Afrikaans kry ’n mens net enkel- en meervoud. "In Hebreeus kry ’n mens egter drie vorme: enkelvoud, tweeledig en meervoud. Die woord “Elohim” en die voornaamwoord “ons” is meervoudige vorme – definitief meer as twee." [https://www.gotquestions.org/Afrikaans/Drie-eenheid-Bybelse.html "Wat leer die Bybel ons omtrent die Drie-eenheid?"]</ref>
 
Die Bybel praat nêrens van die Drie-eenheid nie, maar die basis vir die ontwikkeling van die idee is in die [[Nuwe Testament]] gevind. Een van die belangrikste tekste wat op die Drie-eenheid dui, is [[Matteus]] 28:19: "Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees". Nog ’n Bybelgedeelte is [[Johannes]] 1:1-14 waar "die Woord" beskryf word. Dit toon weer die elemente van ’n drieledige God en hul ewige bestaan ("wat is en wat was en wat kom"; [[Openbaring]] 1:8).
15 535

wysigings