Edmund Ironside: Verskil tussen weergawes

Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
 
== Shakespeare-toneelstuk? ==
Edmund Ironside is ook die naam van ’n toneelstuk deur ’n onbekende skrywer in die [[Shakespeare-apokriewe]]. Sommige glo dis deur Shakespeare geskryf vanweë die styl daarvan.<ref>Eric Sams. (1986). ''Shakespeare's "Edmund Ironside": The Lost Play''. Wildwood Ho. ISBN 0-7045-0547-9</ref> Toneelstukke in dié apokriewe word in die algemeen nie aanvaar as deur Shakespeare geskryf nie.<ref>[http://govt.claremontmckenna.edu/welliott/UTConference/2ToughNuts.pdf ''Two Tough Nuts to Crack: Did Shakespeare Write the "Shakespeare" Portions of Sir Thomas More and Edward III?] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070808232217/http://govt.claremontmckenna.edu/welliott/UTConference/2ToughNuts.pdf |date= 8 Augustus 2007 }} deur Ward E.Y. Elliott en Robert J. Valenza, Claremont McKenna-kollege.</ref>
 
== Verwysings ==
19 507

wysigings