Verskil tussen weergawes van "Egoli: Afrikaners is plesierig"

Rescuing 1 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8
No edit summary
(Rescuing 1 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
}}
 
'''Egoli: Afrikaners is plesierig''' is 'n oorwegend [[Afrikaans]]e vollengte rolprent met [[Engels]]e onderskrifte wat op [[16 Junie]] [[2010]] in teaters in [[Suid-Afrika]] begin draai het. Die rolprent is vervaardig nadat die laaste [[Egoli: Plek van Goud|Egoli TV-sepie]] op 31 Maart 2010 uitgesaai is.<ref>[http://www.huisgenoot.com/artikels/TV/Nog-nie-die-laaste-sien-van-Egoli-nie Nog nie die laaste sien van Egoli nie!] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20100613192509/http://www.huisgenoot.com/artikels/TV/Nog-nie-die-laaste-sien-van-Egoli-nie |date=13 Junie 2010 }}, [[Huisgenoot]], URL besoek op 9 Mei 2010.</ref> Die rolprent het 'n ouderdomsperk van 13GT (geweld, taal). Die skrywer en vervaardiger is [[Franz Marx]], die regisseur is [[Bromley Cawood]] en die hoofrolle word deur [[David Rees]] en [[Darren Kelfkens]] vertolk.
 
Marx was gekant teen die vertoon van Engelse subtitels omdat hy glo dat dit meer steurend op die grootskerm as op televisie is. Nu Metro het egter aangedring dat subtitels vir Engelse kykers aangebring word omdat die rolprent meer Afrikaans as die TV-reeks bevat.<ref>[http://www.jip.co.za/nuus/KKNK-Egoli-vat-n-hit-vir-Afrikaans KKNK: Egoli vat 'n hit vir Afrikaans]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}, besoek op 20 Junie 2010.</ref>
 
== Genre ==
19 507

wysigings