Eid-oel-Adha: Verskil tussen weergawes

315 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Rescuing 3 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Nog datums)
(Rescuing 3 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
Eid-oel-Fiter het ’n spesifieke [[salaah]] (Islamitiese gebed) wat uit twee rakats (eenhede) bestaan en gewoonlik in ’n oop veld (''musallā'' of ''eidgah'') of groot saal plaasvind. Die toespraak (''chutba'') van die [[Imam]] word na die gebid gehou; in teenstelling met die [[Vrydaggebed]], waar dit voor die gebed gehou word.
 
In die [[Islamitiese kalender]], wat ’n maankalender is, val Eid-oel-Adha op die 10de dag van Dhu'l Hidjdja, die laaste maand. Vierings begin nadat die pelgrims in [[Mekka]] wat aan die [[hadj]] deelneem, van [[Berg Arafat]] af kom. Dit duur vier dae, tot met sonsondergang op die 13de Dhu'l Hidjdja.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.bbc.co.uk/religion/religions/islam/holydays/eiduladha.shtml |title=Religion & Ethics – Eid el Adha |website=[[BBC]] |accessdate=13 Januarie 2019 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191004075944/http://www.bbc.co.uk:80/religion/religions/islam/holydays/eiduladha.shtml |archive-date= 4 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://en.islamtoday.net/node/1397 |title=Slaughtering on all days of Tashrîq |publisher=Islam Today |accessdate=30 Augustus 2013 |archive-date=15 Oktober 2013 |archive-url=https://web.archive.org/web/20131015161230/http://en.islamtoday.net/node/1397 |url-status=dead }}</ref> In die [[Gregoriaanse kalender]], ’n sonkalender, verskil die datum van jaar tot jaar – dit is elke jaar 10 tot 11 dae vroeër.
 
Die dae van Eid word in die [[hadit]] uitgesonder as "dae van herinnering" en word as die heiligste dae in die Islamitiese kalender beskou.
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Eid-al-Adha|title=Eid al-Adha|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=13 Januarie 2019}}
* {{en}} {{cite web|last1=Muttaqi|first1=Shahid ‘Ali|title=The Sacrifice of "Eid al-Adha"|url=http://www.islamicconcern.com/sacrifice01.asp|website=Animals in Islam}}
* {{en}} {{cite web|last1=Islamic|first1=Dhul-Hijjah ‘Month|title="Eid al-Adha"|url=http://www.makkahcalendar.org/en/eid-al-adha/|website=Islamic Festival|access-date=23 September 2016|archive-date=24 November 2020|archive-url=https://web.archive.org/web/20201124143522/http://www.makkahcalendar.org/en/eid-al-adha/|url-status=dead}}
{{Commons-kategorie inlyn|Eid al-Adha}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Eid al-Adha|Engelse Wikipedia]]
19 507

wysigings