Verskil tussen weergawes van "Bespreking:China"

286 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(voorstel)
 
k
As iemand [[Sjina]] soek, gaan hulle nie meer waarskynlik na die [[Volksrepubliek van Sjina]] as Taiwan soek nie? Die meeste mense praat mos maar van "Taiwan" pleks van die "[[Republiek van Sjina]]". So laat "Sjina" na [[Volksrepubliek van Sjina]] wys, en sit bo aan daardie bladsy, "''Hierdie is 'n artikel oor die land op vasteland Asië (of iets soortgelyk). Vir die eilandstaat op hoofsaaklik Taiwan, sien die [[Republiek van Sjina]]''". --[[Gebruiker:Leviel|Leviel]] 12:47, 4 Oktober 2007 (UTC)
 
:Ons kan nie partydig wees en kant kies in die huidige Sjina-konflik nie. Aangesien albei lande tans aanspraak daarop maak dat hulle die wettige Sjinese regering verteenwoordig, moet ons die NPOV-beleid van Wikipedia volg. --[[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] 13:58, 4 Oktober 2007 (UTC)