Verskil tussen weergawes van "Lys van ingelyfde NG gemeentes"

Rescuing 28 sources and tagging 17 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 28 sources and tagging 17 as dead.) #IABot (v2.0.8)
# ''[[NG gemeente Kalkbaai|Kalkbaai]]'' ingelyf by Simonstad, destyds bekend as [[NG gemeente Vishoek|Vishoek]].
# ''[[NG gemeente Keurboom|Keurboom]]'' ingelyf by [[NG gemeente Rondebosch|Rondebosch]].
# ''[[NG gemeente Kruisvallei|Kruisvallei]]'' (1843) in Oktober 1935 herenig met Tulbagh.<ref>[{{Cite web |url=http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1999/02/06/1/41.html |title=''Die Burger''] |access-date=16 Januarie 2011 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005062905/http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1999/02/06/1/41.html |url-status=dead }}</ref>
# ''[[NG gemeente Langebaanweg|Langebaanweg]]'' in 2000 ingelyf by [[NG gemeente Langebaan|Langebaan]].
# ''Okiep'' ingelyf by Boesmanland.
Oos-Kaapland het dan ook teen 2015 38 gemeentes met 200 of minder belydende lidmate gehad: [[NG gemeente Cathcart|Cathcart]] 42 (vakant), Clearview 40 (vakant), [[NG gemeente Dordrecht|Dordrecht]] 198 (vakant), [[NG gemeente Elliot|Elliot]] 200 (eie leraar), Gamtoosvallei (Patensie) 189 (eie leraar), [[Glen Lynden]] 146 (eie leraar), Grasvoëlkop 140 (eie leraar), [[NG gemeente Hofmeyr|Hofmeyr]] 113 (eie leraar in 2016 ontvang), [[NG gemeente Indwe|Indwe]] 69 (hulpleraar), [[NG gemeente Jamestown|Jamestown]] 88 (hulpleraar), [[NG gemeente Kensington, Oos-Kaap|Kensington]] 175 (pastorale hulp), [[NG gemeente King William's Town|King William's Town]] 128 (eie leraar), [[NG gemeente Klipplaat|Klipplaat]] 27 (vakant), [[NG gemeente Lady Grey|Lady Grey]] 187 (eie leraar), [[NG gemeente Loerie|Loerie]] 137 (eie leraar), [[NG gemeente Maclear|Maclear]] 139 (in kombinasie met Ugie), Misgund 108 (eie leraar), [[NG gemeente Molteno|Molteno]] 178 (deel 'n leraar met Sterkstroom), [[NG gemeente Mthatha|Mthatha]] 83 (gekoppelde leraar), [[NG gemeente Murraysburg|Murraysburg]] 135 (eie leraar), [[NG gemeente Nieu-Bethesda|Nieu-Bethesda]] 42 (bedien deur leraar van [[NG gemeente Graaff-Reinet|Graaff-Reinet]]), [[NG gemeente Noupoort|Noupoort]] 39 ('n jaar vantevore 118) (eie leraar), [[NG gemeente Paterson|Paterson]] 159 (eie leraar), [[NG gemeente Pearston|Pearston]] 98 (kontrakpos), Port Elizabeth-Oos 133 (eie leraar), [[NG gemeente Port Elizabeth-Sentraal|Port Elizabeth-Sentraal]] 70 ('n jaar vantevore 132) (eie leraar), [[NG gemeente Rietbron|Rietbron]] 114 (eie leraar), Sondagsriviermond 153 (eie leraar), Sondagsrivier-Suid 197 (eie leraar), [[NG gemeente Sterkstroom|Sterkstroom]] 94 ('n jaar vantevore 123) (bedien deur leraar van Molteno), [[NG gemeente Steynsburg|Steynsburg]] 147 (eie leraar), [[NG gemeente Steytlerville|Steytlerville]] 186 (eie leraar), [[NG gemeente Stutterheim|Stutterheim]] 166 (eie leraar), [[NG gemeente Tarkastad|Tarkastad]] 155 (eie leraar), [[NG gemeente Ugie|Ugie]] 136 (bedien saam met Maclear), [[NG gemeente Venterstad|Venterstad]] 51 ('n jaar vantevore 96) (vakant), [[NG gemeente Waterford|Waterford]] 45 (vakant). Waypoint 49 (vakant). In 1985 het net ses gemeentes in dié kategorie geval: [[NG gemeente Alice|Alice]] 61, Cathcart 186, Grahamstad-Grenspos 120, Nieu-Bethesda 56, Rietbron 189 en Waterford 166.
 
Agt-en-dertig ('n jaar vantevore was dit 32 en omstreeks 2012 26), oftewel meer as 'n derde van Oos-Kaapland se gemeentes het dus teen 2016 tot onder die kritieke drumpel van 200 lidmate gedaal wat in die meeste gevalle sinvolle, afsonderlike voortbestaan baie moeilik maak. Reeds in 2008 het die Sinode van Noord-Kaapland in sy ondersoek na die bediening van klein of afgeleë gemeentes<ref>[{{Cite web |url=http://www.gemeentes.co.za/dokumente/kruisgewys/klein_gemeentes/Bedieningsbehoeftes%20van%20veral%20kleiner%20en%20verafgelee%20gemeentes.doc |title=Gemeentes.co.za] |access-date= 2 April 2012 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005062917/http://www.gemeentes.co.za/dokumente/kruisgewys/klein_gemeentes/Bedieningsbehoeftes%20van%20veral%20kleiner%20en%20verafgelee%20gemeentes.doc |url-status=dead }}</ref> bevind 'n gemeente met een leraar op die laagste kerf se bedryfskoste vir 'n jaar beloop R713&nbsp;668. Met inflasie van 6 persent per jaar sou dit teen 2016 R1&nbsp;140&nbsp;000 beloop het. Vir 'n gemeente met 200 lidmate kom dit neer op 'n maandelikse bydrae per lidmaat van R475.
 
# ''[[NG gemeente Alice|Alice]]'' (1862) ingelyf by [[NG gemeente Fort Beaufort|Fort Beaufort]].
# ''Oos-Londen-Suid'' saamgesmelt met ''Oos-Londen–Wes'' as ''De Brug'', in 2010 ingelyf by Buffelsrivier.
# ''Oos-Londen-Wes'' saamgesmelt met ''Oos-Londen–Suid'' as ''De Brug'', in 2010 ingelyf by Buffelsrivier.
# ''[[NG gemeente Peddie|Peddie]]'' ingelyf by [[NG gemeente King William's Town|King William's Town]].<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/gemeentes.asp?page=6&gemeente=p&offset=30 |title=NG Kerk-webtuiste] |access-date= 8 Januarie 2011 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005063936/http://www.ngkerk.org.za/gemeentes.asp?page=6&gemeente=p&offset=30 |url-status=dead }}</ref>
# ''[[NG gemeente Pondoland|Pondoland]]'' ontbind op [[24 September]] [[1968]].
# ''[[NG gemeente Port Elizabeth-Oos|Port Elizabeth-Oos]]'' ingelyf by [[NG gemeente Walmer|Walmer]].
[[Beeld:NG kerk Kimberley-Harmonie, Morné van Rooyen 2017.jpg|duimnael|regs|Kimberley-Harmonie het in 1999 ontstaan uit die samesmelting van Kimberley-Noord en -Suid.]]
 
Net ses heeltemal nuwe gemeentes is van 1985 tot 2015 in dié sinode gestig: [[Orania]] in 1999, Vanderkloof op [[13 November]] [[2011]] afgestig van Petrusville,<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=54 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref> Upington-Blydeville in 1985, Kimberley Bet-El in 2008 (afgestig van Kimberley-Harmonie), Kimberley-#Gacan op [[30 Oktober]] [[2011]] (afgestig van Kimberley-Harmonie vir bediening in die San-taal Khwê) en Kimberley-!Xun-Alfa in 2012. Kimberley-Harmonie het in 1999 as gevolg van die samesmelting van drie gemeentes ontstaan terwyl Petrusville-Uitsig, voorheen 'n NG Sendinggemeente, voor die ontstaan van die Verenigende Gereformeerde Kerk in 2005 deel geword het van die Noord-Kaaplandse Sinode. In 2011 het Petrusville-Vanderkloof in sy twee samestellende dele verdeel toe die piepklein gemeente Petrusville (gestig 1881) met 60 belydende lidmate op sy eie gestaan het en Vanderkloof met 129. Die getal gemeentes het dus met twee toegeneem en toe op 82 te staan gekom, vergeleke met 81 in 1985.
 
Die belydende lidmate het in die 30 jaar tussen 1985 en 2015 afgeneem van 48&nbsp;954 tot 30&nbsp;018, wat beteken die gemiddelde getal belydende lidmate per gemeente het gedaal van 604 tot 366, terwyl die sieletal (doop- en belydende lidmate saam) afgeneem het met sowat 49 persent. Teen 2018 het die belydende lidmate net 26 887 getel, maar was daar steeds 82 gemeentes.
 
# ''Campbell'' ingelyf by Douglas omstreeks 1965 toe die gemeente skaars 20 jaar oud was.
# ''De Aar-Suid'' ingelyf by [[NG gemeente De Aar|De Aar]] in 2011.<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=8 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''Hartsvallei'' ingelyf by Hartskroon in 2006.<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=22 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''[[NG gemeente Marydale|Marydale]]'' ingelyf by [[NG gemeente Prieska|Prieska]] op [[1 Maart]] [[2001]].<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=60 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''[[NG gemeente Niekerkshoop|Niekerkshoop]]'' ingelyf by [[NG gemeente Prieska|Prieska]] op [[1 Maart]] [[2001]].<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=60 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''Sishen'' ingelyf by Kathu, wat van ''Sishen'' afgestig het.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=30 |title=Sinode Noord-Kaapland] |access-date= 1 Februarie 2012 |archive-date= 2 April 2013 |archive-url=https://web.archive.org/web/20130402105517/http://ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=30 |url-status=dead }}</ref>
# ''Kimberley-Militêr'' ingelyf by Kimberley-Harmonie in 2002.<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=35 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''[[NG gemeente Kimberley-Noord|Kimberley-Noord]]'' saamgesmelt met ''-Suid'' as Kimberley-Harmonie op [[25 Oktober]] [[1999]].<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=35 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''Kimberley-Suid'' saamgesmelt met ''[[NG gemeente Kimberley-Noord|-Noord]]'' as Kimberley-Harmonie op [[25 Oktober]] [[1999]].<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=35 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''[[NG gemeente Vergesig (Copperton)|Vergesig (Copperton)]]'' afgestig van Prieska op [[9 Maart]] [[1975]]; ingelyf by Prieska op [[22 November]] [[1987]]<ref>[{{Cite web |url=http://www.noordkaapland.co.za/prieska/ |title=Sinode Noord-Kaapland] |access-date= 3 November 2014 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005064215/http://www.noordkaapland.co.za/prieska/ |url-status=dead }}</ref>
# ''Vryburg-Oos'' het op [[1 Maart]] [[2011]] saamgesmelt met Vryburg ([[1883]]), nou bekend as Vryburg-Harmonie.<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=54 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
 
Die volgende gemeentes se naam het verander:
* Boegoeberg → Groblershoop
* Vryburg → Vryburg-Harmonie
* Cathcart-Wes → Boetsap → Klein-Boetsap → Delportshoop<ref>[http://www.ngkerk.org.za/noordkaap/gemeentes_body.asp?gemeente_id=12 Sinode Noord-Kaapland]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
 
=== KwaZulu-Natal ===
Dié sinode het van 1985 tot 2015 amper 45 persent van sy belydende lidmate en 'n kwart van sy gemeentes ('n daling van 71 tot 53<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/default.asp |title=NG Kerk in KwaZulu-Natal] |access-date= 7 November 2010 |archive-date= 1 April 2011 |archive-url=https://web.archive.org/web/20110401041801/http://www.ngkerk.org.za/kzn/default.asp |url-status=dead }}</ref>) verloor. Die totaal sou selfs minder gewees het, as dit nie was dat [[Pongola]] (met sy 627 belydende lidmate in 2015) van die Oostelike Sinode na [[KwaZulu-Natal]] oorgedra is nie. Geen geheel en al nuwe gemeentes is in dié tydperk afgestig nie. Die laaste afstigting was Krantzkloof by [[Durban]] in [[1984]]. Al gemeentes wat ontstaan het, was deur samesmeltings oftewel eenwordings. Teen 2018 het die belydende lidmate net 18 849 getel, vergeleke met 19 991 'n jaar vantevore, terwyl die getal gemeentes onveranderd op 53 bly staan het.
 
Die mees opmerklike afname in die getal gemeente was in provinsie se twee stede. [[Pietermaritzburg]] het die gemeentes Drakensberg (weliswaar op die nabygeleë [[Ixopo]]), [[NG gemeente Pietermaritzburg-Wes|Pietermaritzburg-Wes]], Merrivale, Pietermaritzburg-Suid en [[NG gemeente Napierville|Napierville]] verloor en gekrimp van 'n ring met nege gemeentes tot net vier: Pietermaritzburg, Pietermaritzburg-Noord, Hayfields en Greytown. In Durban het die gemeentes Durban-Noord, Durban Reformed Congregation, [[NG gemeente Durban-Suid|Durban-Suid]], [[NG gemeente Montclair|Montclair]], Glenwood, Hillary en Malvern verlore gegaan, maar net Durban-Oos ontstaan, weliswaar uit 'n samesmelting.
# ''[[NG gemeente Babanango|Babanango]]'' ([[1918]]) in 1987 ingelyf by Melmoth.
# ''[[NG gemeente Bloukrans|Bloukrans]]'' ingelyf by [[NG gemeente Weenen|Weenen]].
# ''Cedarville'' eengeword met ''Matatiele'' as Cedarville-Matatiele toe die gemeentes in Oktober 1979 van [[NG Kerk in Oos-Kaapland|Oos-Kaapland se Sinode]] oorgedra is.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=3 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=31 Januarie 2012 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402231857/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=3 |url-status=dead }}</ref>
# ''Drakensberg'' ingelyf by Kokstad in 2007.
# ''Duisend Heuwels'', gestig op [[3 Augustus]] [[1980]], in 1985 ingelyf by sy moedergemeente, ''Pietermaritzburg-Suid''.
# ''Durban-Noord'' in Maart 2006 ingelyf by Umhlanga.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=27 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=31 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402232058/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=27 |url-status=dead }}</ref>
# ''Durban Reformed Congregation'' ontbind in 2004.
# ''[[NG gemeente Durban-Suid|Durban-Suid]]'' saamgesmelt op [[1 September]] [[2005]] met ''[[NG gemeente Montclair|Montclair]]'' as Durban-Oos.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=9 |title=Sinode KZN] |access-date=30 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402232150/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=9 |url-status=dead }}</ref>
# ''Fynnland'' ontbind op [[30 September]] [[2019]] en word op [[1 Oktober]] [[2019]] een met Durban-Oos.
# ''Gelofte'' in 2013 ingelyf by [[NG gemeente Ladysmith|Ladysmith]].
# ''[[NG gemeente Glencoe|Glencoe]]'' ingelyf by Glencoe-Oos op [[1 Augustus]] [[2000]].<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=15 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=30 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402231513/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=15 |url-status=dead }}</ref>
# ''Glenwood'' op [[15 Maart]] [[1992]] eengeword met [[NG gemeente Port Natal|Port Natal]] en [[NG gemeente Berea|Berea]], maar Berea stig opnuut af in 1997.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=59 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=31 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402231046/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=59 |url-status=dead }}</ref>
# Hayfields en ''Pietermaritzburg-Suid'' smelt saam op [[1 Maart]] [[2012]] en behou die naam Hayfields.
# ''Hillary'' saamgesmelt met ''Malvern'' en [[NG gemeente Durban-Wes|Durban-Wes]] op [[13 November]] [[2011]] as Durban-Wes.
# ''Malvern'' saamgesmelt met ''Hillary'' en Durban-Wes op 13 November 2011 as [[NG gemeente Durban-Wes|Durban-Wes]].
# ''Matatiele'' saamgesmelt met ''Cedarville'' as Cedarville-Matatiele toe die gemeente in Oktober 1979 van Oos-Kaapland se sinode oorgedra is.
# ''Merrivale'' in 1999 ingelyf by [[NG gemeente Pietermaritzburg|Pietermaritzburg]].<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=21 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=30 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402231010/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=21 |url-status=dead }}</ref>
# ''[[NG gemeente Montclair|Montclair]]'' saamgesmelt op [[1 September]] [[2005]] met ''[[NG gemeente Durban-Suid|Durban-Suid]]'' as Durban-Oos.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=9 |title=Sinode KZN] |access-date=30 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402232150/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=9 |url-status=dead }}</ref>
# ''[[NG gemeente Napierville|Napierville]]'' ingelyf by ''Pietermaritzburg-Wes'' op [[5 September]] [[1993]],<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=22 |title=Pietermaritzburg-Noord se geskiedenis] |access-date=31 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402232044/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=22 |url-status=dead }}</ref> op sy beurt ingelyf by Pietermaritzburg-Noord op [[1 Maart]] [[2000]].
# ''Newcastle-Ngagane'' in 1998 ingelyf by Newcastle-Suid.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1998/07/7/4/14.html ''Beeld'']</ref>
# ''Newcastle-Suid'' ontbind op [[30 November]] [[2019]] en word op [[1 Desember]] [[2019]] een met Newcastle-Bergsig.
# ''Noordland (Empangeni)'' op [[1 Desember]] [[2005]] saamgesmelt met Empangeni.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerkempangeni.co.za/wabout.php |title=NG gemeente Empangeni se geskiedenis] |access-date=31 Januarie 2012 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005064241/http://www.ngkerkempangeni.co.za/wabout.php |url-status=dead }}</ref>
# '' Pietermaritzburg Reformed Congregation'' (gestig in 1982) ingelyf by ''Durban Reformed Congreagtion''.
# ''Pietermaritzburg-Suid'' en Hayfields smelt saam op [[1 Maart]] [[2012]].<ref>[http://www.ngkerk.org.za/kzn/documents/ePosduif%2016%20-%20Gemeentes,%20Skolliekamp,%20SAKOV,%20Admin%20Konf,%20Studiebeurse.docx Nuusbrief van Sinode van KwaZulu-Natal]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''[[NG gemeente Pietermaritzburg-Wes|Pietermaritzburg-Wes]]'' ingelyf by [[NG gemeente Pietermaritzburg-Noord|Pietermaritzburg-Noord]].<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=22 |title=Sinode KZN] |access-date=31 Desember 2010 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402232044/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=22 |url-status=dead }}</ref>
# ''Suid-Natal'' ingelyf by Kokstad en Cedarville-Matatiele in September 2001.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=3 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=31 Januarie 2012 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402231857/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=3 |url-status=dead }}</ref>
# ''Vryheid-Suid'' en ''–Oos'' saamgesmelt in 1997 as Vryheid-Suidoos.<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=30 |title=Sinode van KwaZulu-Natal] |access-date=31 Januarie 2012 |archive-date= 2 April 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120402231901/http://www.ngkerk.org.za/kzn/kzngemeentes_body.asp?gemeente_id=30 |url-status=dead }}</ref>
# ''Vryheid-Wes'' eengeword met [[NG gemeente Vryheid|die moedergemeente Vryheid]].
 
Die [[NG Kerk Vrystaat|Vrystaatse Sinode]] het tussen 1985 en 2011 'n kwart van sy belydende lidmate verloor: van sowat 132&nbsp;000 tot sowat 94&nbsp;000. Binne die kort bestek van drie jaar het dit tot in 2013 verder tot 87&nbsp;000 gedaal en binne die volgende twee jaar tot einde 2015 tot 81&nbsp;321. In 2018 was dit 73 465. Die getal gemeentes het tot einde 2018 met net 16 tot 154 afgeneem, waarskynlik omdat die ontvolking van die platteland (waar elke dorp in baie gevalle reeds net een gemeente het of waar gemeentes steeds met 'n verminderde aantal lidmate kan funksioneer) nie so geredelik aanleiding gee tot die inlywing van gemeentes nie. Minstens agt gemeentes is egter in dié tydperk in en om [[Bloemfontein]] ingelyf en drie op [[Kroonstad]].
 
Nuwe gemeentes in dié tydperk gestig, is Aandbloem in 1999, Leeuwberg in [[1998]], Studentekerk in 1986, Universitasrif in 1986, Heuwelkruin in 1988 en Woodland Hills NG gemeenskapskerk ([[31 Oktober]] [[2010]], van Heuwelkruin afgestig),<ref>[{{Cite web |url=http://www.woodlandsngkerk.co.za/Geskiedenis.aspx |title=Gemeente se webtuiste] |access-date=11 Januarie 2012 |archive-date=12 Desember 2011 |archive-url=https://web.archive.org/web/20111212084151/http://www.woodlandsngkerk.co.za/Geskiedenis.aspx |url-status=dead }}</ref> almal in [[Bloemfontein]], [[Deneysville]], wat in [[1994]] van [[NG gemeente Oranjeville|Oranjeville]] afgestig het, Schonkenville in 2001 by Parys en Witteberge in [[1997]] op [[Bethlehem, Vrystaat|Bethlehem]]. Viljoensdrif (gestig in 1948) is ingelyf by Vaalpark, maar het in 2011 opnuut afgestig.
 
# ''[[NG gemeente Bethlehem|Bethlehem]]'' ingelyf by [[NG gemeente Bethlehem-Wes|Bethlehem-Wes]].
# ''[[NG gemeente Monument|Monument]]'' ingelyf by Uitsig-Bloemfontein.
# ''Noordrand'' ingelyf by Hugenoot.
# ''Reitz-Oos'' ingelyf by [[NG gemeente Reitz|Reitz]] op [[18 Mei]] [[2008]].<ref>[http://kerkbode.co.za/amptelik-21-junie-2013/ ''Kerkbode'' se amptelike nuus.] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130705200200/http://kerkbode.co.za/amptelik-21-junie-2013/ |date= 5 Julie 2013 }} URL besoek op 3 Mei 2015.</ref>
# ''Reitzpark'' ([[Welkom]]) ontbind in 2011.
# ''Rodenbeck'' ingelyf by Ooshoek op [[1 Augustus]] [[1994]].
Vier nuwe gemeentes is van 1985 tot 2015 gestig (maar die laaste reeds in 1991) in dié sinode in hoofsaaklik stedelike gebied wat snel uitgebrei het, naamlik [[NG gemeente Falcon Ridge|Falcon Ridge]] in [[1991]], [[NG gemeente Helikonpark|Helikonpark]] 1986, [[NG gemeente Klerksdorp-Doringkruin|Klerksdorp-Doringkruin]] in [[1990]] en Suikerbos ([[NG gemeente Drie Riviere-Oos|Drie Riviere-Oos]]) in 1985. Die totale getal gemeentes het nogtans afgeneem van 148 tot 138 en die getal belydende lidmate van byna 111&nbsp;000 tot sowat 91&nbsp;000. Tot einde 2018 het die getal gemeente met nog drie afgeneem en die getal belydende lidmate tot 77 245.
 
# ''[[NG gemeente Arconpark|Arconpark]]'' en ''[[NG gemeente Sonlandpark|Sonlandpark]]'' smelt saam as [[NG gemeente Lux Deo|Lux Deo]] in September 2013<ref>[http://kerkbode.co.za/amptelike-18-oktober/ Amptelike kennisgewings in die ''Kerkbode''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20140625225229/http://kerkbode.co.za/amptelike-18-oktober/ |date=25 Junie 2014 }}. URL besoek op 19 Oktober 2013.</ref>
# ''Bedworthpark'' ingelyf by [[NG gemeente Kollegepark|Kollegepark]].
# ''Bloemhof-Oos'' ingelyf by [[NG gemeente Bloemhof|Bloemhof]].
# ''[[NG gemeente Roodepoort|Roodepoort]] in 2018 ingelyf by Horison.
# ''[[NG gemeente Roodepoort-Noord]]'' op [[1 Maart]] [[2016]] ingelyf by [[NG gemeente Horison-Noord|Horison-Noord]].
# ''[[NG gemeente Sonlandpark|Sonlandpark]]'' en ''Arconpark'' smelt saam as [[NG gemeente Lux Deo|Lux Deo]] in September 2013.<ref>[http://kerkbode.co.za/amptelike-18-oktober/ Amptelike kennisgewings in die ''Kerkbode''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20140625225229/http://kerkbode.co.za/amptelike-18-oktober/ |date=25 Junie 2014 }}. URL besoek op 19 Oktober 2013.</ref>
# ''[[NG gemeente Vanderbijlpark-Noord|Vanderbijlpark-Noord]]'' en ''[[NG gemeente Vanderbijlpark-Tuine]]'' in 2018 saamgesmelt as [[NG gemeente Collage|Collage]].
# ''Venterspost-Wes'' ingelyf by [[NG gemeente Westonaria]] (Venterspost).
[[Beeld:NG kerk Bronberg 1960.jpg|duimnael|regs|200px|Die [[NG gemeente Bronberg]] is ingelyf by [[NG gemeente Pretoria|Pretoria]], tesame met Arcadia, waarby Meintjeskop reeds ingelyf was, Harmonie en Burgerspark.]]
 
Die mees opvallende verskynsel in dié Sinode, wat eers bekendgestaan het as die Sinode van Noord-Transvaal, is die verdwyning van vyf van die middestadse gemeentes in [[Pretoria]]. In 1985 het die gemeentes [[NG gemeente Pretoria|Pretoria]], [[NG gemeente Bronberg|Bronberg]], Burgerspark, Arcadia, Meintjeskop en Harmonie 'n gesamentlike lidmaattal van byna 17&nbsp;000 gehad. Trouens, net Meintjeskop (ook die eerste van die gemeentes wat ingelyf is) het minder lidmate gehad as die lidmaattal van die enigste oorblywende gemeente in 2008, [[Pretoria]], waarby al die ander gemeentes ingelyf is. Daar was in 2008 meer as tien keer minder lidmate in die gebied wat eers die ses gemeentes beslaan het, en wat in 2008 almal deel gevorm het van die gemeente Pretoria. Die geweldige afname in die NG lidmaattal kan toegeskryf word aan die grootskaalse verhuising van [[Afrikaans]]sprekendes uit stadsbuurte soos [[Arcadia, Pretoria|Arcadia]], [[Sunnyside, Pretoria|Sunnyside]] en die middestad self. Hulle plek is in die meeste gevalle ingeneem deur swart inwoners wat met die afskaffing van die [[Groepsgebiedewet]] die eerste keer die geleentheid gekry het om na aan hulle werksplek in die middestad te kom woon. Dieselfde neiging het in die weste van die stad gebeur, waar die gemeentes [[NG gemeente Pretoria-Wes|Pretoria-Wes]], Kwaggasrand en [[NG gemeente Ebenhaeser|Ebenhaeser]] by [[NG gemeente Wespoort|Wespoort]]<ref>[http://www.ngwespoort.co.za/ NG gemeente Wespoort]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref> ingelyf is. Van 1990 tot 2011 het die getal gemeentes van 139 tot 112 (Midde-Afrika uitgesluit) afgeneem. En teen 2018 tot 105.
 
# ''Akasia'' ingelyf by Wonderpark.
# ''Harmonie'' ingelyf by [[NG gemeente Pretoria|Pretoria]].
# ''[[NG gemeente Hartbeeshoek|Hartbeeshoek]]'' ingelyf by Wonderpark.
# ''[[NG gemeente Hartbeesspruit|Hartbeesspruit]]'' saamgesmelt op [[13 September]] [[1998]] met ''Queenswood'' as Hartbeesspruit-Queenswood.<ref>[{{Cite web |url=http://wiki.up.ac.za/index.php?title=ABLEWIKI:NG_Kerk_Hartbeesspruit-Queenswood_-_%22Klipkerk%22 |title=WikiUP] |access-date= 8 Januarie 2011 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005064313/http://wiki.up.ac.za/index.php?title=ABLEWIKI:NG_Kerk_Hartbeesspruit-Queenswood_-_%22Klipkerk%22 |url-status=dead }}</ref>
# ''Jakaranda'' ingelyf by Riviera as [[NG gemeente Riviera-Jakaranda|Riviera-Jakaranda]].
# ''Kwaggasrand'' ingelyf by [[NG gemeente Wespoort|Wespoort]].
In die Johannesburgse middestad het die gemeentes [[NG gemeente Johannesburg|Johannesburg]] en [[NG gemeente Johannesburg-Oos|Johannesburg-Oos]] (die sogenaamde Irenekerk) in 1985 nog saam meer as 2&nbsp;000 lidmate gehad. [[NG gemeente Aucklandpark|Aucklandpark]] (1995) en Johannesburg-Oos (1997) is later by Johannesburg ingelyf, maar uiteindelik het Aucklandpark met [[NG gemeente Melville|Melville]] saamgesmelt as die Melville Kruisgemeente. In die verkleinde Johannesburgse gemeente (wat in die sogenaamde Irenekerk van die ou Johannesburg-Oos dienste hou) was daar in 2008 minder as 200 lidmate oor en in 2011 60.
 
Aan die Oos-Rand is die sesde ([[NG gemeente Boksburg|Boksburg]], 1894), tiende ([[NG gemeente Germiston|Germiston]], 1899), veertiende ([[NG gemeente Benoni|Benoni]], 1914), vyftiende ([[NG gemeente Alberton|Alberton]], 1916)<ref>[http://www.ngkalberton.org.za/index.php?option=com_content&view=article&id=75&Itemid=52 Gemeentegeskiedenis]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref> en 25ste ([[NG gemeente Boksburg-Noord|Boksburg-Noord]], 1936) oudste gemeentes in die Sinode by dogtergemeentes ingelyf vanweë die verandering in dié gebiede se demografie. Ook aan die Oos-Rand is Kemptonpark-Wes by Edleen ingelyf is, Randpark by Alberton-Suid, [[NG gemeente Springs|Springs]] by [[NG gemeente Springs-Noord|Springs-Noord]], Springs-Sentraal by Selectionpark, Edenvale-Noord by Edenvale, Elandspoor en Andrew Murray Senderwood by Primrose-Môrewag, Esselenpark by Birchleigh-Noord, [[NG gemeente Benoni-Wes|Benoni-Wes]] by [[NG gemeente Benoni|Benoni]], wat in 2012 by Farrarmere ingelyf is en nou bekendstaan as Jubilaté, Karee by Dunnottar, [[NG gemeente Brakpan-Suid|Brakpan-Suid]] by [[NG gemeente Brakpan-Wes|Brakpan-Wes]], en Leondale by Elsburg-Suid.
 
Nuwe gemeentes tussen 1985 en 2016 gestig, is Andrew Murray Senderwood (in 2005 vir [[Engels]]sprekende lidmate; in 2012 ingelyf by Primrose-Môrewag), Birchleigh-Noord (in 1986), Deo Gloria (uit Johannesburg-Suid en [[NG gemeente Turffontein|Turffontein]] in 1994), Effata-vir-Dowes (in 1991), [[NG gemeente Kensington|Kensington]] (wat in 1993 uit die samesmelting van [[NG gemeente Jeppestown|Jeppestown]] en [[NG gemeente Malvern|Malvern]] ontstaan het) en Trichardt (in 1987). Die getal gemeentes in die sinodale gebied het gedaal van 145 in 1985 tot 128 in 2008 en 118 begin 2016. Teen vroeg 2019 het nog drie ophou bestaan.
 
# ''[[NG gemeente Aasvoëlkop|Aasvoëlkop]]'' smelt op [[1 Julie]] [[2018]] met ''[[NG gemeente Linden|Linden]]'' saam as [[NG gemeente Aan-die-Berg|Aan-die-Berg]].
# ''[[NG gemeente Alberton|Alberton]]'' (1916) ingelyf by [[NG gemeente Alberton-Wes|Alberton-Wes]] op [[28 November]] [[2010]].<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkalberton.org.za/ |title=Webtuiste van Alberton-Wes] |access-date=21 Desember 2010 |archive-date=21 Maart 2011 |archive-url=https://web.archive.org/web/20110321020802/http://www.ngkalberton.org.za/ |url-status=dead }}</ref>
# ''Andrew Murray'' saamgesmelt met [[NG gemeente Johannesburg-Noord|Johannesburg-Noord]] as Johannesburg-Noord/Andrew Murray en van November 2011 af bekend as net Andrew Murray.
# ''Andrew Murray Senderwood'' ingelyf in 2012 by [[NG gemeente Omnia|Primroseheuwel]], nou Omnia.
# ''[[NG gemeente Brakpan-Suid|Brakpan-Suid]]'' ingelyf by [[NG gemeente Brakpan-Wes|Brakpan-Wes]].
# ''[[NG gemeente Brixton|Brixton]]'' op [[1 Maart]] [[1993]] saamgesmelt met ''[[NG gemeente Johannesburg-Wes|Johannesburg-Wes]]'' as [[NG gemeente Vergesig|Vergesig]]; nou Brixton Kerk.
# ''[[NG gemeente Claremont|Claremont]]'' op [[28 Augustus]] [[2011]] ingelyf by [[NG gemeente Waterval|Waterval]].<ref>[http://www.kerkbode.co.za/InternetBrieweLees.asp?type=2&ID=1650 Die Kerkbode se webwerf]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''[[NG gemeente Cottesloe|Cottesloe]]'' ingelyf by ''[[NG gemeente Brixton|Brixton]]''.
# ''[[NG gemeente Crosby-Wes|Crosby-Wes]]'' ingelyf by [[NG gemeente Vergesig|Vergesig]].
# ''[[NG gemeente Linden|Linden]]'' smelt op [[1 Julie]] [[2018]] met ''[[NG gemeente Aasvoëlkop|Aasvoëlkop]]'' saam as [[NG gemeente Aan die Berg|Aan die Berg]].
# ''[[NG gemeente Lindenpark|Lindenpark]]'' ingelyf by [[NG gemeente Fontainebleau|Fontainebleau]] in 2021.
# ''Lougherin'' ingelyf by [[NG gemeente Mondeor|Mondeor]].<ref>[{{Cite web |url=http://www.ngkerk.org.za/gemeentes.asp?page=6&gemeente=l&offset=40 |title=NG Kerk-webtuiste] |access-date= 8 Januarie 2011 |archive-date= 5 Oktober 2015 |archive-url=https://web.archive.org/web/20151005064346/http://www.ngkerk.org.za/gemeentes.asp?page=6&gemeente=l&offset=40 |url-status=dead }}</ref>
# ''[[NG gemeente Malvern|Malvern]]'' en ''[[NG gemeente Jeppestown|Jeppestown]]'' (1897) saamgesmelt as [[NG gemeente Kensington|Kensington]].
# ''[[NG gemeente Mayfair|Mayfair]]'' ingelyf by ''[[NG gemeente Fordsburg|Fordsburg]]''.
# ''[[NG gemeente Parkhurst|Parkhurst]]'' ingelyf by ''Parksig'', nou Parkkruin.
# ''Portugese gemeente Johannesburg'' het ontbind.
# ''Randpark'' ingelyf by [[NG gemeente Alberton-Suid|Alberton-Suid]].<ref>[http://www.albertonsuid.com/page/wie-is-ngkas Alberton-Suid se webwerf]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
# ''Riebeeckpark'' in 2015 ingelyf by Kemptonpark-Noord.
# ''[[NG gemeente Rosettenville|Rosettenville]]'' ingelyf by ''[[NG gemeente Klipriviersberg|Klipriviersberg]]''.
* [[NG gemeente Johannesburg-Noord|Johannesburg-Noord]] → Andrew Murray
* Parksig → Parkkruin Familiekerk
* [[NG gemeente Omnia|Primroseheuwel]] → Omnia, hoewel nog amptelik bekend onder ou naam<ref>[http://kerkbode.co.za/amptelik-7-junie/ Amptelike nuus op Kerkbode.co.za] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130814104153/http://kerkbode.co.za/amptelik-7-junie/ |date=14 Augustus 2013 }}.</ref>
* [[NG gemeente Greymont|Greymont]] → Greydene
* Ranndburg-Suid → Domus Dei Randburg-Suid
 
=== Oostelike Sinode ===
Die voormalige Oos-Transvaalse Sinode het van 1985 tot 2012 'n merkwaardige toename van 21&nbsp;000 belydende lidmate tot 99&nbsp;000 beleef, die enigste Sinode buiten Wes-en-Suid-Kaapland waar die getal lidmate nié afgeneem het nie. Teen 2014 het dit egter teruggesak tot 95 288 en teen 2018 tot 89 383. Dit is ondanks die insluiting by KwaZulu-Natal van Pongola. Die toename was hoofsaaklik in die oostelike dele van [[Pretoria]], waar talle makrogemeentes, onder meer die grootste gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]], die [[NG gemeente Moreletapark]], geleë is. Die getal gemeentes het egter van 90 met vier tot 85 (2014) afgeneem en tot 84 in 2019, hoofsaaklik omdat die neiging hier was om bestaande gemeentes se getal lidmate te laat toeneem sonder dat nuwe gemeentes afgestig word. Die enigste uitsonderings was [[NG gemeente Kerksondermure|Verwoerdburgstad]] (nou kerksondermure, met 11&nbsp;600 doop- en belydende lidmate in 2010 en 12&nbsp;456 in 2012) in 1986, wat in 'n heel nuwe stadsdeel ontstaan het, Lux Mundi (voorheen Garsfontein-Oos) in 1988,<ref>[{{Cite web |url=http://luxmundi.org.za/page/gemeentenaam-1 |title=Luxmundi.org.za] |access-date=19 Januarie 2012 |archive-date=16 Januarie 2012 |archive-url=https://web.archive.org/web/20120116210637/http://luxmundi.org.za/page/gemeentenaam-1 |url-status=dead }}</ref> [[NG gemeente Moreletapark|Moreletapark]] in 1985 en Valleisig in [[1989]]. Saam het die vier gemeentes in 2012 26&nbsp;368 belydende lidmate gehad, net 80 minder as KwaZulu-Natal se 57 gemeentes. Die gemiddelde getal belydende lidmate van sowat 1&nbsp;121 per gemeente (in 2014) is daarom ook veel groter as dié van die kerk as geheel se sowat 683. Die enigste ander afstigtings was Krugerwildtuin in 1986 en Dennesig op [[Middelburg, Mpumalanga|Middelburg]] in 1991.
 
# ''[[NG gemeente Bremersdorp|Bremersdorp]]'', [[Swaziland]], ingelyf by [[NG gemeente Goedgegun|Goedgegun]], [[Swaziland]].
# ''Machadodorp'' en ''Waterval-Boven'' saamgesmelt as [[NG gemeente Machado-Boven|Machado-Boven]].
# Phalaborwa ingelyf by ''Phalaborwa-Noord'' onder die naam Phalaborwa.
# ''Ogies''<ref>[http://www.sinoos.co.za/churches/57 Oostelike Sinode se webwerf]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref> ingelyf by Witbank-Suid in 2011.
# ''[[NG gemeente Silverton|Silverton]]'' ingelyf by Skuilkruis.
# ''Silvertonpark'' ingelyf by Meyerspark.
Derdens het die gemeentes Luhebu-Noord (1988), Western Caprivi (1986) en Wildevy (1984) uit sendingbedrywighede ontstaan terwyl Tsumkwe ([[1961]]) deel van die Sinode geword het. Die enigste nuwe gemeente in die tydperk van 1985 af was [[Hentiesbaai]] in [[1995]], terwyl Verre Noord, wat tydens die Grensoorlog in [[1970]] op [[Oshakati]] gestig is, en later by [[Tsumeb]] ingelyf is, weer in 2006 afgestig het. Oranjemund is ook van die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland na die Namibiese Sinode oorgedra, maar Oewer ([[Noordoewer]]) het in 2017 van Warmbad afgestig. Die getal gemeentes het so net van 45 afgeneem tot 44, hoewel die belydende lidmate met sowat 20% gedaal het. Die getal belydende lidmate het van 2018 tot 2019 se ''Jaarboek'' van 15 892 tot 14 669 afgeneem.
 
# ''Gobabis-Suid'' op [[21 Oktober]] [[2012]] ingelyf by [[NG gemeente Gobabis|Gobabis]]<ref>{{af}} [http://192.185.30.195/~kerkbode/amptelik-2-november/ Amptelike kennisgewings]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}, ''[[Kerkbode]]'', [[2 November]] [[2012]]. URL besoek op 27 November 2014.</ref>
# ''Keetmanshoop-Noord'' ingelyf by [[NG gemeente Keetmanshoop|Keetmanshoop]].
# ''Mariental-Suid'' ingelyf by [[NG gemeente Mariental|Mariental]].
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.property24.com/for-sale/oudtshoorn/oudtshoorn/western-cape/7566/101219469?utm_source=www.bidorbuy.co.za&utm_medium=cpc&utm_content=101219469&utm_campaign=bobfeed Oudtshoorn-De Hoop se kerkgebou te koop op Bid or Buy.] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20160304134156/http://www.property24.com/for-sale/oudtshoorn/oudtshoorn/western-cape/7566/101219469?utm_source=www.bidorbuy.co.za&utm_medium=cpc&utm_content=101219469&utm_campaign=bobfeed |date= 4 Maart 2016 }} URL besoek op 16 Augustus 2013.
* [https://www.google.com/maps/@-26.2156,28.16849,3a,49.1y,300.84h,93.35t/data=!3m4!1e1!3m2!1sLR5aMLwWgxnTJFM33p_M2Q!2e0?hl=af Die destydse [[NG gemeente Germiston]] se kerkgebou staan langs 'n winkelsentrum, taxi-staanplek en parkeerterrein].
 
15 535

wysigings