Verskil tussen weergawes van "MK"

246 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Uitleg van bronteks)
(Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
 
== MK Awards ==
Die kanaal se eerste toekenningsprogram, MK Awards 2007, is op [[19 Februarie]] uitgesaai.[http://www.mk89.co.za/articles/default.asp?ID=718] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070206002750/http://www.mk89.co.za/articles/default.asp?ID=718 |date= 6 Februarie 2007 }}. Daar is tien kategorieë, wat strek van meer 'ernstige' kategorieë soos ''Beste Solo'' en ''Beste Groep'' tot ligte kategories soos ''Swakste Video''. Daar is 3 000 beoordelaars (die kanaal verwys na hulle as "Judges"), wat bestaan uit gewone mense, wat op die webwerf of deur middel van hulle selfone registreer, en dan deur die kanaal gekies is. Daar was omstredenheid oor die feit dat slegs mense van die teikenouderdom van die kanaal as beoordelaars gekies is.
 
== Sien ook ==
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.mk89.co.za MK se amptelike webwerf] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20051220043907/http://www.mk89.co.za/ |date=20 Desember 2005 }}
 
[[Kategorie:Afrikaanse televisiekanale]]
19 507

wysigings