New Haven: Verskil tussen weergawes

457 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
New Haven het die eerste openbare boomplantingsprogram in Amerika uitgevoer, wat later 'n lowerbedekking van volgroeide bome sou vorm, wat sekere groot [[Elm]]s insluit. Dit het aan New Haven die bynaam "Die Elmstad" besorg.<ref>[http://newhavenindependent.org/archives/2009/05/elm_city_to_ree.php Die Elm word teruggeplaas in “Elmstad”]</ref>
 
Die stad is die tuiste van [[Yale-universiteit]]. Die universiteit maak 'n integrale deel uit van die stadsekonomie, deurdat dit onder meer New Haven se grootste belastingbetaler en werkgewer is,<ref>[http://www.yale.edu/onhsa/about_YaleNH.htm Yale-universiteit, Omtrent Yale & New Haven]</ref> soos uitgewys in die 2010 Stadsrede van die Burgemeester.<ref>[{{Cite web |url=http://www.nlc.org/ASSETS/92CD405110C24C5ABDDA8F98395A3F2A/New%20Haven,%20CT%20-%20Address.pdf |title=2010 Stadsrede van die Burgemeester, 1 Februarie 2010] |access-date=29 Augustus 2010 |archive-date=20 Oktober 2010 |archive-url=https://web.archive.org/web/20101020080942/http://www.nlc.org/ASSETS/92CD405110C24C5ABDDA8F98395A3F2A/New%20Haven,%20CT%20-%20Address.pdf |url-status=dead }}</ref> Mediese sorg (hospitale en biotegnologie), professionele dienste (geregtelik, argiteksbeplanning, bemarking en ingenieurswese), finansiële dienste en kleinhandel dra ook by om die bedryfsbasis van die stad te skep. Sedert die mid-1990's, het die stadskern ekstensiewe herlewing ondergaan.<ref>[{{Cite web |url=http://www.conntact.com/article_page.lasso?id=37852 |title=15 Maart 2004, Wat's Nuut in die Stadskern? Besigheid New Haven<!-- Bot generated title -->] |access-date=29 Augustus 2010 |archive-date=15 Oktober 2007 |archive-url=https://web.archive.org/web/20071015115734/http://conntact.com/article_page.lasso?id=37852 |url-status=dead }}</ref>
{{clear}}
== Verwysings ==
19 507

wysigings