Verskil tussen weergawes van "Nikolai Gogol"

470 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
Rescuing 4 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Rescuing 4 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
}}
 
'''Nikolai Wasiljewitsj Gógol''' ([[Russies]]: Никола́й Васи́льевич Го́голь, [[Oekraïens]]: Мико́ла Васи́льович Го́голь; {{OuVormDatum|31 Maart|1809|19 Maart}} – {{OuVormDatum|4 Maart|1852|21 Februarie}}<ref name="brittanica">{{cite web |title=Nikolay Gogol |url=http://www.britannica.com/EBchecked/topic/237143/Nikolay-Vasilyevich-Gogol |access-date=31 Desember 2010 |work=Encyclopædia Britannica |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20100324195853/http://www.britannica.com:80/EBchecked/topic/237143/Nikolay-Vasilyevich-Gogol |archive-date=24 Maart 2010 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>) was ’n Oekraïens gebore Russiese skrywer van toneelstukke, romans en kortverhale.<ref name="brittanica" />
 
Hy is deur sy tydgenote beskou as een van die voortreflike figure van die natuurlike skool van Russiese letterkundige realisme, hoewel latere kenners in Gogol se werke ’n fundamentele romantiese aspek gevind het, met tekens van surrealisme en die groteske (''Die Neus'', ''Wi'', ''Die Jas'', ''Nefski Prospekt''). Sy vroeëre werke, soos ''Aande op ’n Plaas naby Dikanka'', is beïnvloed deur sy Oekraïense opvoeding en die Oekraïense kultuur en folklore.<ref>Ilnytzkyj, Oleh. [http://findarticles.com/p/articles/mi_qa3763/is_200709/ai_n21280110/pg_1 "The Nationalism of Nikolai Gogol': Betwixt and Between?"] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130808195933/http://findarticles.com/p/articles/mi_qa3763/is_200709/ai_n21280110/pg_1 |date= 8 Augustus 2013 }}, Canadian Slavonic Papers Sep.–Des. 2007. URL bsoek op 15 Junie 2008.</ref><ref>Karpuk, Paul A. "Gogol's Research on Ukrainian Customs for the Dikan'ka Tales". ''Russian Review'', Vol. 56, No. 2 (April 1997), ble. 209–232.</ref> Sy latere werke het gehandel oor politieke korrupsie in die [[Russiese Ryk]] (''Die Regeringsinspekteur'', ''Dooie Siele'') en dit het gelei tot sy eindelike verbanning.
 
Van sy ander bekende werke is die roman ''Taras Boelba'' (1835), die toneelstuk ''Huwelik'' (1842) en die kortverhale ''Dagboek van ’n Kranksinnige'', ''Die Verhaal van hoe Iwan Iwanowitsj gestry het met Iwan Nikiforowitsj'', ''Die Portret'' en ''Die Koets''.
== Eksterne skakels ==
* [http://www.thebhopalpost.com/index.php/2010/07/gogol-magic-realism/ Gogol: Magiese realisme]
* [http://www.acad.carleton.edu/curricular/RUSS/Moscow/2001PhotoAlbum/StPetersburg/Dostoevsky_GogolSights/ ’n Paar foto's van plekke en standbeelde wat verband hou met Gogol se werk] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20051212123305/http://www.acad.carleton.edu/curricular/RUSS/Moscow/2001PhotoAlbum/StPetersburg/Dostoevsky_GogolSights/ |date=12 Desember 2005 }}
* [http://www.kirjasto.sci.fi/gogol.htm Biografie] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20080820010905/http://www.kirjasto.sci.fi/gogol.htm |date=20 Augustus 2008 }} by kirjasto.sci.fi
* [http://www.britannica.com/eb/article-9037198 "Nikolay Gogol"] in ''Encyclopædia Britannica''
{{Commons-kategorie inlyn|Николай Васильевич Гоголь|Nikolai Gogol}}
18 705

wysigings