Verskil tussen weergawes van "Leer (stad)"

209 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Leer-Wappen.svg" met "DEU_Leer_(Ostfr.)_COA.svg" omrede: File renamed: Harmonizing refered to the most German COA)
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
|}
 
'''Leer''' is 'n [[stad]] en [[munisipaliteit]] in [[Oos-Friesland]], in die noordwestelike deel van die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Nedersakse]]. Dit is die hoofstad (kreisstad) van die gelyknamige distrik (Landkreis). Die stad het 33&nbsp;925 inwoners.<ref name="NS Stat">[{{Cite web |url=http://www1.nls.niedersachsen.de/statistik/default.asp |title=Landesbetrieb für Statistik und Kommunikationstechnologie Niedersachsen, 100 Bevölkerungsfortschreibung – Basis Zensus 2011, soos op 31 Desember 2014] |access-date=21 Maart 2016 |archive-date= 4 Oktober 2016 |archive-url=https://web.archive.org/web/20161004054944/http://www1.nls.niedersachsen.de/statistik/default.asp |url-status=dead }}</ref>
 
Leer het oorspronklik aan die Leda-rivier ontstaan, maar het geleidelik na die oewers van die [[Eems]]-rivier uitgebrei. As gevolg hiervan kan die stad deur skepe per see bereik word. Dit is per spoor en snelweg aan [[Groningen (munisipaliteit)|Groningen]] (in [[Nederland]]), [[Emden]], [[Bremen]] en die Suide ([[Rheine]] en die industriële [[Ruhrgebied]]) verbind.
19 507

wysigings