Verskil tussen weergawes van "Enrico Fermi"

10 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
Ek is nie Mukdro nie!
k (skakel)
(Ek is nie Mukdro nie!)
 
}}
 
'''Enrico Fermi''' ([[29 September]] [[1901]] – [[28 November]] [[1954]]) was 'n Italiaanse [[kernfisikus]]. Hy is gebore in [[Rome]] gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Pisa en word laterin 1924 aangestel as [[lektor]] in fisika byaan die Universiteit van Florence in 1924. In 1926 aanvaar hy 'n pos as professor byin Teoretiese Fisika aan die Universiteit van Rome in Teoretiese Fisika. In 1938 word die [[Nobelprys vir fisika]] aan hom toegeken,<ref>{{cite web |title=The Nobel Prize in Physics 1938 |publisher=Nobelprize.org |url=https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1938/index.html |access-date=8 Oktober 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180617142403/https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1938/index.html |archive-date=17 Junie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> en hy verhuis na die [[VSA]] en hy aanvaar 'n lektorlektorspos pos byaan die Universiteit van Columbia. Met die aanvang van die [[Tweede Wêreldoorlog]] was hy aktief besig met [[kernenergie]] projekte en in Februarie 1940 maak president [[Franklin D. Roosevelt]] $6000 beskikbaar vir verdere navoring. Dit was die begin van die [[Manhattan-projek]]. Aan die einde van 1941 was die projek oorgeplaas na die Universitiet van Chicago. Op 2 Desember 1942 was die eerste beheerde en selfonderhounde [[kettingreaksie]] suksesvol voltooi onder die beheer van Fermi. Dit was die eerste [[kernreaktor]]. Dit gee aanleiding tot verdere ontwikkeling en die eerste kernkrag ontploffing. Na die oorlog aanvaar Fermi 'n pos as professor van Fisika by die Universiteit van Chicago in 1946. Op 16 November 1954 ken die Amerikaanse Atoomenergie Korporasie 'n prys van $25&nbsp;000 aan hom toe uit erkenning van sy werk op die gebied van kernfisika. Hy sterf op 28 November 1954 in [[Chicago]].
 
Met die aanvang van die [[Tweede Wêreldoorlog]] is hy aktief besig met [[kernenergie]]<nowiki/>projekte en in Februarie 1940 maak president [[Franklin D. Roosevelt]] VS$6 000 beskikbaar vir verdere navoring. Dit was die begin van die [[Manhattan-projek]]. Aan die einde van 1941 is die projek oorgeplaas na die Universitiet van Chicago.
 
Op 2 Desember 1942 is die eerste beheerde en selfonderhoudende [[kettingreaksie]] suksesvol voltooi onder die beheer van Fermi. Dit was die eerste [[kernreaktor]]. Dit gee aanleiding tot verdere ontwikkeling en die eerste kernkragontploffing. Ná die oorlog aanvaar Fermi 'n pos as professor in Fisika aan die Universiteit van Chicago in 1946. Op 16 November 1954 ken die Amerikaanse Atoomenergiekorporasie 'n prys van $25&nbsp;000 aan hom toe uit erkenning vir sy werk op die gebied van kernfisika. Hy is op 28 November 1954 in [[Chicago]] oorlede.
 
== Verwysings ==
100 414

wysigings