Verskil tussen weergawes van "Durnford Point-vuurtoring"

Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Rescuing 0 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
Die '''Durnford Point-vuurtoring''' is 'n 12&nbsp;m (39 voet) hoë, ronde betontoring met 'n galery en 'n aangrensende betongebou vir toerusting. Dit staan 25&nbsp;km suidwes van [[Richardsbaai]].<ref name="unc_e">[http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf2.htm Lighthouses of Eastern South Africa] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20120615073519/http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf2.htm |date=15 Junie 2012 }}, besoek 17 Junie 2012</ref> Die toring is wit geverf en het 'n [[Vuurtoring#Fokale vlak|fokale vlak]] van 56&nbsp;m (184 voet).<ref name="pub_112">[http://www.offshoreblue.com/assets/resources/navigation/light-lists/pub112-2011.zip PUB 112 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg531]{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}, besoek 17 Junie 2012</ref>
 
Die huidige betontoring het die oorspronklike tralietoring vervang wat in [[1916]] deur H.C. Cooper opgerig is.<ref name="lh_sa">[http://lighthouses-of-sa.blogspot.com/2006/11/durnford-lighthouse.html Lighthouses of South Africa], besoek 17 Junie 2012</ref> Die oorspronklike tralietoring staan steeds, maar is baie verroes.<ref name="ch_dznc">[http://coastalhighlights.blogspot.com/2006/11/durnford-zululand-north-coast.html Lighthouses or Coastal Highlights], besoek 17 Junie 2012</ref>
18 844

wysigings