Foto: Verskil tussen weergawes

156 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (Interne skakel)
Etiket: 2017-bronwysiging
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
Ideale foto bewaring, behels dat elke foto individueel in 'n vouer gebêre word in suur-vrye papier. Gebufferde papier vouers word veral aanbeveel in gevalle waar 'n foto eers gemonteer was of waar gom gebruik is, wat sal lei tot verdere ontstaan van suur.<ref>Norris, Debbie Hess. "Caring for Your Photographic Collections." Library of Congress. 9 Feb. 2008, [https://www.loc.gov/preserv/care/photo.html LOC.gov]</ref>
 
Foto's van 8 x 10 duim of kleiner moet vertikaal op hul langste sye in gebufferde papier geplaas word, in 'n houer en elke houer moet met 'n etiket gemerk word om relevante inligting te kan identifiseer. Die stywe aard van die vouer beskerm die foto teen buiging of krake, so lank as wat die houer nie te dig verpak word nie. Groter foto's kan plat opmekaar gepak word met ander verpakkingsmateriaal van dieselfde grootte.<ref>"How Should I Store my Photographic Prints?" Preservation and Archives Professionals. The National Archives and Records Administration. 9 February 2008, [https://www.archives.gov/preservation/family-archives/storing-photos.html Archives.gov] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20150613071636/http://www.archives.gov/preservation/family-archives/storing-photos.html |date=13 Junie 2015 }}</ref>
 
=== Polyester ===
19 507

wysigings