Waarde: Verskil tussen weergawes

16 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
op sig self→opsigself ? bevestig asb.
k (Wysigings deur 177jack771 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
Etiket: Terugrol
(op sig self→opsigself ? bevestig asb.)
 
'''Waarde''' is 'n aanduiding virvan die belang van 'n bepaalde objek. Objekte kan hier onder andere wees [[goedere]], [[inligting]], 'n [[diens]] of 'n [[reg]] wees. Waarde is in beginsel subjektief, iedereen kan die belangrikheid van 'n bepaalde objek anders skat en daardeur sy eie persoonlike waarde aan die objek toeken.
 
Die waarde van 'n objek kom tot uiting as 'n objek teen ander objekte geruil word. In hierdie geval kry die mark 'n rol in dedie waardetoekenning aanvan objekte; op die vrye mark word die waarde van 'n objek bepaal deur [[vraag en aanbod]]. Die markwaarde van 'n objek beïnvloedbeïnvloed weer die persoonlike waardering wat mense aan objekte toeken.
 
Omdat waarde op sig selfopsigself nogal 'n ontwykende begrip is, was die mensdom al vroeg op soek na moontlikhede om waarde meetbaar te maak. So is waarde al vroeg uitgedruk in hoeveelhede tasbare goedere soos graan of metaal. Klein stukkies van metale wat self hoë waarde het, het geblyk om geskik te wees as draagbare, maklik hanteerbare waardemeters. Hieruit het [[geld]] ontwikkel. Deesdae meet ons waarde gereeld in geld.
 
----
* 'n '''Waarde''' kan ook 'n meting van 'n bepaalde grootheid wees in 'n bepaalde eenheid. So is 0 °C 'n waardegrootheid van die grootheid, temperatuur.
* 'n '''Waarde''' van 'n [[toevalsveranderlike]] kan in die [[statistiek]] die uitkoms van 'n kanseksperiment wees. So is die waarde van die gooi van 'n dobbelsteen 1, 2, 3, 4, 5 of 6.
* 'n '''Waarde''' kan ook 'n maatskappelike opvatting (norm) wees oor 'n bepaalde saak, byvoorbeeld "Die gesondheidsorg moet vir iedereen toeganklik wees".
 
110 965

wysigings