Verskil tussen weergawes van "Krakadouwpas"

206 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Lees ook: Verbeter)
Die '''Krakadouwpas''' (ook Krakadouwpoort) in die [[Sederberge]] loop langs die Dwarsrivier, oos van [[Clanwilliam]] in die rigting van [[Wupperthal]].
 
Die naam kom blykbaar ut die Khoi-taal. Karab verwys na die klippies en -xa na die groot hoeveelheid daarvan – dus die pas van die baie klippies. 'n Ander bron noem dat dit "die pas van die vroue" beteken.
 
==Lees ook==
 
==Bibliogafie==
* Malan, Hannnes: Kom saam na die Sederberge. In: Lantern. Tydskrif vir Volksopvoeding. Jaargang 3, no. 2, September 1953.
• Nienaber, P.J.: Suid-Afrikaanse Pleknaamwoordeboek, deel 1. Kaapstad: Tafelberg, 1971. ISBN 0-624-00097-4
 
4 171

wysigings