Verskil tussen weergawes van "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"

geen wysigingsopsomming nie
'''DrakansteinDrakenstein''' is 'n [[Wes-Kaap]]se munisipaliteit wat geskep is ingevolge die munisipale bedeling van [[2000]] en waarvan die vernaamste dorpe die [[Paarl]] en [[Wellington]] in die [[Boland]] is.
 
Met 'n bevolking volgens die sensus van [[2001]] van 194 415 is Drakenstein die naasgrootste munisipaliteit in die provinsie. Die grootste bevolkingsgroep in daardie jaar was die bruines op 123 963, gevolg deur 41 509 swartes , 28 353 wittes en 590 Indiërs.
Anonieme gebruiker